Gaan na inhoud

Nahuatl

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Nahuatl     —  
Van Nahuatl self: nāhua-tl, "mooi of helder klank" en tlahtōl-li "taal" of "tale".
Hulp:IPA: ['naː.watɬ]
(taal) Die belangrikste inheemse taal van Noord-Amerika met sowat 1,45 miljoen sprekers in Meksiko.

    Taalkodes

ISO 639-1: -
ISO 639-2(B): nah
ISO/DIS 639-3: nah

    Sinonieme

Asteeks

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Nahuatl(en)
Nederlands: Nahuatl(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Nahuatl.