Steenkool (antrasiet)
Enkelvoud Meervoud
  steenkool     —  
steen•kool
(mynbou) 'n Harde, swart sedimentêre gesteente wat uit die plantreste van prehistoriese oerwoude gevorm is en as energiebron gemyn word.
Vanweë sy ekonomiese belangrikheid word steenkool soms ook "swart goud" genoem.
  Vertalings:    steenkool
Engels: coal(en), pit-coal(en)
Nederlands: steenkool(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor steenkool.