Damaskus: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Voyageur (besprekings | bydraes)
kNo edit summary
Voyageur (besprekings | bydraes)
Lyn 149:
Damaskus is 15 kilometer oos van die Siries-Libanese grens geleë. Die Golan-hoogtes, wat in die Sesdaagse Oorlog in 1967 deur [[Israel]] beset is, is 45 kilometer suidwes van Damaskus geleë. 100 kilometer suid van die stad loop die grens met [[Jordanië]].
 
Die stadsgebied is in die Barada-vallei, 690 meter bo seevlak teen die voet van die Qasyun-bergpiek, geleë. Die Ghuta-oase is van oudsher die lewensaar van Damaskus. Dit kry sy water uit die Barada, 'n rivier sonder monding wat in die westelike gebergtes van die Anti-Libanon ontspring en dwarsdeur die jaar water het. Oos van Damaskus strek die Siriese Woestyn suidwaarts tot by die Arabiese Skiereiland.
 
== Verwysings ==