Krieket Wes-Indië: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k Bot: global replace of top level domain: fotw.net → fotw.info
Bygewerk
Lyn 41:
|8 = IKR Amerikas
|opskrif9 = President
|9 = RickyKishore SkerrittShallow
|opskrif10 = [[Hoof- uitvoerende beampte]]
|10 = Johnny Grave
Lyn 66:
}}
 
'''Krieket Wes-Indië''' ([[Engels]]: ''Cricket West Indies'', afgekort “CWI”), voorheen bekend as die '''Wes-Indiese Krieketbeheerraad''' (''West Indies Cricket Board of Control'', WICBC) en later die '''Wes-Indiese Krieketraad''' (''West Indies Cricket Board'', WICB), is die bestuursliggaam wat [[krieket]] beheer in [[Wes-Indië]], d.w.s. die onafhanklike lande [[Antigua en Barbuda]], [[Barbados]], [[Dominica]], [[Grenada]], [[Guyana]], [[Jamaika]], [[St. Kitts en Nevis]], [[St. Lucia]], [[St. Vincent en die Grenadine]] en [[Trinidad en Tobago]], asook die oorsese gebiede [[Amerikaanse Maagde-eilande]] [[Anguilla]], [[Britse Maagde-eilande]], [[Montserrat]] en [[Sint Maarten]]. Die raad is by die [[Internasionale Krieketraad]] (IKR) geaffilieer<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.icc-cricket.com/about/members/americas/full/21 |title=West Indies Cricket Board |publisher=[[Internasionale Krieketraad]] |accessdate=24 Junie 2021}}</ref> en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend [[Wes-Indiese nasionale krieketspan|Wes-Indië se nasionale seniorkrieketspan vir mans]] (die ''Windies'' of ''Men in Maroon''), vroue en jeug. Hulle is ook verantwoordelik vir die bestuur en organisasie van [[Toetskrieket|toets-]], [[Internasionale eendagwedstryd|EDI-]] en [[Twintig20|T20I]]-reekse teen ander spanne, en vir die reëling van internasionale wedstryde tuis. Daarbenewens is Krieket Wes-Indië verantwoordelik vir inkomsteverkryging deur die verkoop van kaartjies, borgskappe en uitsaairegte, veral in verband met die Wes-Indiese span. Krieket Wes-Indië het reeds belangrike toernooie soos die [[Krieketwêreldbeker 2007]] aangebied. Wes-Indië sal saam met die Verenigde State die [[T20I-wêreldbeker 2024]] aanbied.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.espncricinfo.com/story/usa-co-hosts-for-2024-t20-wc-pakistan-gets-2025-champions-trophy-india-and-bangladesh-2031-world-cup-1289589 |title=USA co-hosts for 2024 T20 WC, Pakistan gets 2025 Champions Trophy, India and Bangladesh 2031 World Cup |publisher=ESPNcricinfo |author=Nagraj Gollapudi |date=16 November 2021 |accessdate=21 Oktober 2022}}</ref>
 
[[Lêer:Cricket West Indies members and affiliates.svg|duimnael|links|’n Kaart van Krieket Wes-Indië se lidlande: Volle lede vertoon '''vet''', onderlede in gewone skrif en geaffilieerde lede is ''kursief'']]
Krieket Wes-Indië is in 1920 as die Wes-Indiese Krieketbeheerraad gestig en is in 1996 in die Wes-Indiese Krieketraad hernoem; sedert 2015 dra dié beheerliggaam die amptelike naam Krieket Wes-Indië. Sedert 31 Mei 1926 is Wes-Indië ’n volle lid van die [[Internasionale Krieketraad]] (IKR) en mag dus toetskrieket speel, wat na die belangrikste en vernaamste internasionale krieketwedstryde verwys.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.icc-cricket.com/teams/men/21/west-indies/overview |title=West Indies |publisher=[[Internasionale Krieketraad]] |accessdate=24 Junie 2021}}</ref>
 
Kinders en jongmense word reeds op skool aan krieket bekend gestel en na gelang van hul belangstelling en talent begin hul met hul afrigting. Nes ander krieketnasies beskik Wes-Indië oor ’n o/19-nasionale span wat aan die o/19-krieketwêreldbeker deelneem.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.espncricinfo.com/icc-under19-world-cup-2012/content/current/story/232496.html |title=A brief history: The Under-19 World Cup |publisher=ESPNcricinfo |author=Martin Williamson |accessdate=24 Junie 2021}}</ref> Wes-Indië A is die tweede nasionale span van Wes-Indië en van hul wedstryde geniet [[Eersterangse krieket|eersterangse]] of A-lys-status. Die belangrikste krieketligas in Wes-Indië is die Regional Four Day Competition in eersterangse krieket (agt spanne), die Super50 Beker in EDI-krieket (agt spanne) en die Karibiese Premierliga in T20-krieket (ses spanne).
 
== Vlag ==