Krieket Wes-Indië: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Add nowrap templates one-by-one, because it doesn't work with span tags to wrap one template when adding break rows.
k Bot: global replace of top level domain: fotw.net → fotw.info
Lyn 74:
 
== Vlag ==
Aangesien die Wes-Indiese krieketspan ’n verskeidenheid onafhanklike lande en afhanklike gebiede verteenwoordig, gebruik hulle nie ’n nasionale vlag nie. Die Wes-Indiese Krieketraad gebruik derhalwe ’n embleem met ’n palmboom en krieketpaaltjies op ’n klein sonnige eiland. Dié embleem, op ’n maroen agtergrond, vorm die Wes-Indiese vlag. Die agtergrond het soms ’n wit baan bo ’n groen baan wat deur ’n maroen baan verdeel word, wat horisontaal deur die middel van die agtergrond loop.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.fotw.info/flags/[email protected] |title=West Indies Cricket Board |publisher=Flags of the World |date=21 Desember 2013 |accessdate=24 Junie 2021}}</ref> Voor 1999 het die WIKR ’n soortgelyke embleem met ’n koolpalm op ’n eiland gebruik, maar daar was nie paaltjies nie en pleks van die son is die [[Jagter (sterrebeeld)|sterrebeeld Jagter]] uitgebeeld. Dit is in 1923 ontwerp deur Sir Algernon Aspinall, die destydse sekretaris van die Wes-Indiese Komitee.<ref>{{en}} {{cite journal |url=https://books.google.de/books?id=OVgjAQAAIAAJ&q=west+indies+cricket+team+orion&dq=west+indies+cricket+team+orion&hl=en&sa=X&redir_esc=y |title=Badge of the West Indian Cricket Team now in England |author=Royal Colonial Institute |date=1923 |journal=United Empire |publisher=Pitman and Sons Ltd. |volume=14 |page=350 |accessdate=24 Junie 2021}}</ref>
 
<center><gallery align="center" widths="150" caption="Ontwikkeling van Krieket Wes-Indië se vlae">