Pieter Groenewald: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k opdateer
kNo edit summary
 
Lyn 1:
{{Inligtingskas Ampsbekleër
| naam = Petrus JohannesPieter Groenewald
| beeld = PJ Groenewald.jpg
| beeldonderskrif = Pieter Groenewald in 2018
| orde = LeierMinister van dieKorrektiewe Vryheidsfront PlusDienste
| termynaanvang = 123 NovemberJulie 20162024
| termyneinde =
| president = [[Cyril Ramaphosa]]
| minister =
| vise = [[Lindiwe Ntshalintshali]]
| voorganger = [[PieterRonald MulderLamola]] as Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste
| opvolger =
| geboortedatum = {{Geboortedatum en ouderdom|1955|8|27}}
Lyn 18:
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| party = [[Vryheidsfront Plus]]<br/>[[Konserwatiewe Party]]
| orde2 = Leier van die Vryheidsfront Plus
| termynaanvang2 = 12 November 2016
| termyneinde2 =
| vise2 =
| voorganger2 = [[Pieter Mulder]]
| opvolger2 =
| orde3 =
Lyn 31:
| voorganger3 =
| opvolger3 =
| eggenoot = Hedwig Groenewald
| kinders = [[Michal Groenewald]]
| alma_mater = [[PU vir CHO]]
| religie =
| handtekening =
}}
 
Dr. '''Pieter Groenewald''' (* [[27 Augustus]] [[1955]] as Petrus Johannes Groenewald) is 'n’n Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien sedert Julie 2024 as Minister van Korrektiewe Dienste. Groenewald is die nasionale leier en 'n’n stigterslid van die [[Vryheidsfront Plus]], lid van die [[parlement van Suid-Afrika]], en lid van die dagbestuur van die [[Organisasie van Nie-verteenwoordigde Nasies en Volkere]]. Groenewald was van [[1994]] tot Maart [[2017]] die provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in [[Noordwes]]<ref>{{cite web |url=http://www.vfplus.org.za/executive-management/dr-pieter-groenewald |title=Dr Pieter Groenewald |access-date=30 Junie 2017 |format=Profiel |work=[[Vryheidsfront Plus]] |language=af |archive-url=https://web.archive.org/web/20190511231501/https://www.vfplus.org.za/executive-management/dr-pieter-groenewald |archive-date=11 Mei 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> en hy was voorsitter van die Vryheidsfront Plus van [[11 Augustus]] [[2011]] tot [[12 November]] [[2016]], toe hy as nasionale leier van die party verkies is. Hy was van 1994 tot [[1999]] voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee op verdediging.
 
== Vroeë lewe ==
GroenewaldNa hetafloop van sy hoërskoolloopbaan meld Groenewald aan vir militêre diens byaan die die berede-sentrum in [[Potchefstroom]]. voltooiNa enafloop 'nvan sy militêre diens verwerf hy ’n B.lurisIuris-graad vanaan die [[Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys]] verwerf.<ref>{{cite web |url=http://www.vfplus.org.za/latest-news/abridged-cvs-of-the-first-25-candidates-on-the-ff-plus-national-candidate-list |title=Abridged CV's of the first 25 candidates on the FF Plus' National Candidate list |access-date=30 Junie 2017 |format=Kandidatelys |work=[[Vryheidsfront Plus]] |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190801200325/https://www.vfplus.org.za/latest-news/abridged-cvs-of-the-first-25-candidates-on-the-ff-plus-national-candidate-list |archive-date=1 Augustus 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Hy het ook 'n’n nagraadse diploma in kommunikasie voltooi, gevolg deur 'n’n meestersgraad in 2005 in bestuur en ontwikkeling enmet sy verhandeling 'n'Die oorloopklousule as faktor in die herskikking van die Suid-Afrikaanse partypolitiek'' en ’n doktorsgraad in 2013 in [[politieke]] wetenskap met die titel van sy proefskrif ''Die Suid–Afrikaanse nasionale kiesstelsel : ’n kritiese ontleding en alternatiewe''. Hy het talle oorsese studietoere onderneem.
 
== Verwysings ==