Renminbi
amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China
Rang | Geldeenheid | Simbool ISO 4217 |
% daaglikse aandeel (Des. 2015) |
---|---|---|---|
1 | USD ($) | 87,0% | |
2 | EUR (€) | 33,4% | |
3 | JPY (¥) | 23,0% | |
4 | GBP (£) | 11,8% | |
5 | CHF (CHF) | 8,6% | |
6 | CAD ($) | 5,2% | |
7 | AUD ($) | 4,6% | |
8 | MXN ($) | 2,5% | |
9 | CNY (¥) | 2,2% | |
10 | NZD ($) | 2,0% | |
11 | SEK (kr) | 1,8% | |
12 | RUB (₽) | 1,6% | |
13 | HKD ($) | 1,4% | |
14 | NOK (kr) | 1,4% | |
15 | SGD ($) | 1,4% | |
16 | TRY (₺) | 1,3% | |
17 | KRW (₩) | 1,2% | |
18 | ZAR (R) | 1,1% | |
19 | BRL ($) | 1,1% | |
20 | INR (₹) | 1,0% | |
Ander | 6,3% | ||
Totaal[n 1] | 200% |
Die renminbi (ISO 4217-kode: CNY) is die amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China. Die naam (Vereenvoudigde Chinees: 人民币, Tradisionele Chinees: 人民幣; Pinyin: renminbi) beteken letterlik "die volk se geldeenheid". Die juan (Chinees: 元 / 圆; pinyin: yuan; simbool: ¥) is die basiese eenheid van die renminbi, maar word ook algemeen gebruik om te verwys na die Chinese geldeenheid, veral in internasionale konteks.
Sien ook
wysig- Nuwe Taiwannese dollar, die amptelike geldeenheid van die Republiek China (Taiwan)
Notas
wysig- ↑ Die somtotaal is 200% want elke verhandeling behels 'n geldeenheidpaar.
Verwysings
wysig- ↑ (en) "World's Most Traded Currencies By Value 2012". investopedia.com. Besoek op 10 Junie 2013.
- ↑ (en) "Report on global foreign exchange market activity in 2013" (PDF). Triennial Central Bank Survey. Basel, Switserland: Bank for International Settlements. April 2013. p. 12. Besoek op 22 Oktober 2013.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Renminbi.
- (en) (de) (fr) De bankbiljetten van die Volksrepubliek China
- (en) (de) (fr) Sertifikate vir buitelandse valuta (FEC) van die Volksrepubliek China