In die algemeen is geallieerdes mense of groepe mense wat saamstaan in 'n alliansie.

Die term Geallieerdes word normaalweg gebruik om die lande wat teen die Sentrale Moondhede geveg het in die Eerste Wêreldoorlog, en teen die Spilmoondhede (Engels: Axis Powers) in die Tweede Wêreldoorlog, te beskryf.

Eerste Wêreldoorlog

wysig
Hoofartikel: Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog.

Hoofgeallieerdes

wysig

Tweede Wêreldoorlog

wysig
Hoofartikel: Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog.

Hoofgeallieerdes

wysig