Gaan na inhoud

Chiba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Chiba

千葉市
Stad
Vlag van Chiba
Vlag
Ligging van Chiba in die Chiba-prefektuur
Ligging van Chiba in die Chiba-prefektuur
Chiba is in Japan
Chiba
Chiba
Ligging van Chiba in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°36′00″N 140°06′00″O / 35.60000°N 140.10000°O / 35.60000; 140.10000
LandJapan
GebiedKantō
PrefektuurChiba-prefektuur
Stigting1 Januarie 1921
Regering
 • BurgemeesterToshihito Kumagai
Oppervlak
 • Totaal272,08 km2 (105,05 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal962 624
 • Digtheid3 540/km2 (9 200/vk. myl)
TydsoneUTC+9 (JST)
Skakelkodes043-245-5111
BlomNelumbo nucifera
Webwerfcity.chiba.jp

Chiba (Japannees: 千葉市) is 'n stad met 962 624 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Toshihito Kumagai. Die oppervlakte is 272,08 km². Die naam van die stad beteken "duisend blare". Chiba net 40 kilometer suidoos van die Japannese hoofstad Tokio aan die Tokio-baai geleë. Die stad is op 1 Januarie 1921 gestig.