Gaan na inhoud

Dmitri Donskoi: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
ArthurBot (besprekings | bydraes)
k robot Bygevoeg: he:דמיטרי דונסקוי; cosmetic changes
(22 wysigings tussenin deur 17 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas2
[[Lêer:Dmitri Donskoy.jpg|thumb|right|Dmitri Donskoi]]
|naam = Dmitri Donskoi
|kleur = #ccf
|titel = ''Grootprins van Moskou''
|beeld = Dmitri Donskoy.jpg
|beeld_wydte = 180px
|beeld_onderskrif =
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Periode
|1 = 1359-1389
|opskrif2 = Voorganger
|2 = [[Iwan II van Moskou]]
|opskrif3 = Opvolger
|3 = [[Wasili I van Moskou]]
|opskrif4 = Huis
|4 = [[Rjoerik-dinastie|Rjoerik]]
|opskrif5 =
|5 =
|opskrif6 =
|6 =
|opskrif7 = Vader
|7 = [[Iwan II van Moskou]]
|opskrif8 = Moeder
|8 = [[Alexandra Ivanovna Velyaminova]]
|opskrif9 = Gebore
|9 = 12 Oktober 1350
|opskrif10 = Oorlede
|10 = 19 Mei 1389
|opskrif11 = Eggenote
|11 = [[Eudoxia Dmitriyevna]]
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}


Sint '''Dmitri Iwanowitsj Donskoi''' (Russies: Дми́трий Донско́й) of '''Dimitri van die Don''' ([[12 Oktober]] [[1350]], Moskou - [[19 Mei]] [[1389]], Moskou), seun van [[Iwan II van Rusland|Iwan II Krasni]], het van [[1359]] as grootprins van [[Moskou]] regeer en van [[1363]] as die grootprins van [[Wladimir]] tot met sy dood. Hy was die eerste grootprins van Moskou wat die [[Tartare|Tartaarse]] oorheersing openlik uitgedaag het. Sy bynaam Donskoi (van die [[Donrivier]]) verwys na sy groot oorwinning teen die Tartare in die [[Slag van Koelikowo]] in 1380 wat aan die Don plaasgevind het.<ref>Asimov, Isaac. ''Asimov's Chronology of the World.'' New York: HarperCollins, 1989; p. 186.</ref>
Sint '''Dmitri Iwanowitsj Donskoi''' (Russies: Дми́трий Донско́й) of '''Dimitri van die Don''' ([[12 Oktober]] [[1350]], Moskou - [[19 Mei]] [[1389]], Moskou), seun van [[Iwan II van Rusland|Iwan II Krasni]], het van [[1359]] as grootprins van [[Moskou]] regeer en van [[1363]] as die grootprins van [[Wladimir]] tot met sy dood. Hy was die eerste grootprins van Moskou wat die [[Tartare|Tartaarse]] oorheersing openlik uitgedaag het. Sy bynaam Donskoi (van die [[Don]]rivier) verwys na sy groot oorwinning teen die Tartare in die [[Slag van Koelikowo]] in 1380 wat aan die Don plaasgevind het.<ref>Asimov, Isaac. ''Asimov's Chronology of the World.'' New York: HarperCollins, 1989; bl. 186.</ref>


== Vroeë bewind ==
== Vroeë bewind ==
Dmitri het op negejarige ouderdom grootprins van Moskowië geword. Terwyl hy minderjarig was, het [[metropolitaan Aleksei]] van Rusland eintlik aan die hoof van die regering gestaan. In [[1360]] is die hoogste eer onder Russiese prinse van daardie tyd, dié van grootprins van [[Wladimir]], deur die [[khan]] van die [[Goue Horde]] aan [[Dmitri Konstantinowitsj]] van [[Nizjni Nowgorod]] toegeken. In [[1363]], toe dié prins van die troon gesit is, is Dmitri Iwanowitsj eindelik in Wladimir gekroon. Drie jaar later het hy vrede gemaak met Dmitri Konstantinowitsj en het hy met dié se dogter Ewdoksia getrou.
Dmitri het op negejarige ouderdom grootprins van Moskowië geword. Terwyl hy minderjarig was, het [[metropolitaan Aleksei]] van Rusland eintlik aan die hoof van die regering gestaan. In [[1360]] is die hoogste eer onder Russiese prinse van daardie tyd, dié van grootprins van [[Wladimir]], deur die [[khan]] van die [[Goue Horde]] aan [[Dmitri Konstantinowitsj]] van [[Nizjni Nowgorod]] toegeken. In [[1363]], toe dié prins van die troon gesit is, is Dmitri Iwanowitsj eindelik in Wladimir gekroon. Drie jaar later het hy vrede gemaak met Dmitri Konstantinowitsj en het hy met dié se dogter Ewdoksia getrou.


Die belangrikste gebeurtenis tydens die vroeë bewind van Dmitri was die bou van die eerste klip-[[Moskouse Kremlin|Kremlin]] in Moskou. Dit is in [[1367]] voltooi. Danksy die nuwe fort het die stad twee aanvalle deur Algirdas van Litaue afgeweer, in [[1368]] en [[1370]]. In [[1375]] het Dmitri sy konflik met [[Twer]] in sy guns bygelê. Ander prinse van Noord-Rusland het ook sy mag erken en het troepe gestuur om hom te help in sy stryd teen die Horde. Teen die einde van sy bewind het hy Moskowië se grondgebied meer as verdubbel.
Die belangrikste gebeurtenis tydens die vroeë bewind van Dmitri was die bou van die eerste klip-[[Moskouse Kremlin|Kremlin]] in Moskou. Dit is in [[1367]] voltooi. Danksy die nuwe fort het die stad twee aanvalle deur Algirdas van Litaue afgeweer, in [[1368]] en [[1370]]. In [[1375]] het Dmitri sy konflik met [[Twer]] in sy guns bygelê. Ander prinse van Noord-Rusland het ook sy mag erken en het troepe gestuur om hom te help in sy stryd teen die Horde. Teen die einde van sy bewind het hy Moskowië se grondgebied meer as verdubbel.


== Stryd teen die Horde ==
== Stryd teen die Horde ==
[[Lêer:Donskoi.jpg|thumb|left|225px|Die Mongoolse generaal Mamai lê aan die voete van Dmitri Donskoi. Deel van die Millennium-gedenkteken in [[Nowgorod]]]]
[[Lêer:Dmitry Donskoi (Millennium Monument in Novgorod).jpg|duimnael|links|225px|Die Mongoolse generaal Mamai lê aan die voete van Dmitri Donskoi. Deel van die Millennium-gedenkteken in [[Nowgorod]]]]
Dmitri se bewind was die begin van die einde van die [[Mongoolse Ryk|Mongoolse]] oorheersing van wat nou [[Rusland]] is. Die Goue Horde is aansienlik verswak deur interne struwelinge en burgeroorlog. Dmitri het die verswakking van die Mongoolse mag tot sy voordeel gebruik en hulle openlik uitgedaag.


Terwyl hy die khan se vergunning om belasting in die hele Rusland in te samel, behou het, was Dmitri ook beroemd daarvoor dat hy die eerste Russiese militêre oorwinning oor die [[Mongole]] behaal het. Mamai, ’n Mongoolse generaal en aanspraakmaker op die troon, wou Dmitri straf omdat hy sy mag probeer vergroot het. In [[1378]] het Mamai ’n Mongoolse leër gestuur, maar Dmitri se magte het dit verslaan. Twee jaar later het Mamai persoonlik ’n groot mag teen Moskowië gelei. Dmitri het hulle verslaan met die [[Slag van Koelikowo]].
Dmitri se bewind was die begin van die einde van die [[Mongolië|Mongoolse]] oorheersing van wat nou [[Rusland]] is. Die Goue Horde is aansienlik verswak deur interne struwelinge en burgeroorlog. Dmitri het die verswakking van die Mongoolse mag tot sy voordeel gebruik en hulle openlik uitgedaag.


Die verslane Mamai is daarna onttroon deur ’n mededingende Mongoolse generaal, Tochtamisj. Dié het Mongoolse heerskappy weer in groot dele van die huidige Rusland herstel en het Moskowië oorrompel weens Dmitri se weerstand teen Mamai. Dmitri het egter trou aan Tochtamisj en die Goue Horde beloof en is herstel in sy posisie as die hoofbelastinggaarder vir die Mongole en as grootprins van Wladimir. Met sy dood in [[1389]] was Dmitri die eerste grootprins wat sy titels aan sy seun, [[Wasili I van Rusland|Wasili]], nagelaat het sonder om eers die khan te raadpleeg.
Terwyl hy die khan se vergunning om belasting in die hele Rusland in te samel, behou het, was Dmitri ook beroemd daarvoor dat hy die eerste Russiese militêre oorwinning oor die Mongole behaal het. Mamai, ’n Mongoolse generaal en aanspraakmaker op die troon, wou Dmitri straf omdat hy sy mag probeer vergroot het. In [[1378]] het Mamai ’n Mongoolse leër gestuur, maar Dmitri se magte het dit verslaan. Twee jaar later het Mamai persoonlik ’n groot mag teen Moskowië gelei. Dmitri het hulle verslaan met die [[Slag van Koelikowo]].

Die verslane Mamai is daarna onttroon deur ’n mededingende Mongoolse generaal, Tochtamisj. Dié het Mongoolse heerskappy weer in groot dele van die huidige Rusland herstel en het Moskowië oorrompel weens Dmitri se weerstand teen Mamai. Dmitri het egter trou aan Tochtamisj en die Goue Horde beloof en is herstel in sy posisie as die hoofbelastinggaarder vir die Mongole en as grootprins van Wladimir. Met sy dood in [[1389]] was Dmitri die eerste grootprins wat sy titels aan sy seun, [[Wasili I van Rusland|Wasili]], nagelaat het sonder om eers die khan te raadpleeg.


== Huwelik ==
== Huwelik ==
Lyn 21: Lyn 70:


== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{verwysings}}
{{Verwysings}}


== Eksterne skakel ==
== Eksterne skakel ==
{{CommonsKategorie|Dmitry Donskoy}}
* [http://fmg.ac/Projects/MedLands/RUSSIA,%20Rurik.htm# Charles Cawley se lys van "Middeleuse lande"]
* [http://fmg.ac/Projects/MedLands/RUSSIA,%20Rurik.htm# Charles Cawley se lys van "Middeleuse lande"]


{{Rjoerik-dinastie}}
{{Rjoerik-dinastie}}


{{Normdata}}

[[Kategorie:Geboortes in 1350]]
[[Kategorie:Huis van Rjoerik]]
[[Kategorie:Russiese grootprinse]]
[[Kategorie:Russiese grootprinse]]
[[Kategorie:Huis van Rjoerik]]
[[Kategorie:Russiese heiliges]]
[[Kategorie:Sterftes in 1389]]

[[be:Дзмітрый Данской]]
[[bg:Дмитрий Донски]]
[[bs:Dimitrije I Ivanovič]]
[[ca:Demetri I de Moscou]]
[[cs:Dmitrij Donský]]
[[cy:Dmitry Donskoy]]
[[de:Dmitri Donskoi]]
[[el:Ντμίτρι Ντονσκόι]]
[[en:Dmitry Donskoy]]
[[es:Dmitri Donskói]]
[[fa:دیمیتری دونسکی]]
[[fi:Dmitri Donskoi]]
[[fr:Dimitri IV de Russie]]
[[he:דמיטרי דונסקוי]]
[[hr:Dimitrije I., veliki knez Moskve]]
[[it:Dimitri di Russia]]
[[ja:ドミトリイ・ドンスコイ]]
[[ka:დიმიტრი I (დონელი)]]
[[la:Demetrius (magnus dux Moscoviae)]]
[[lt:Dmitrijus Donietis]]
[[mk:Дмитриј Донски]]
[[no:Dmitrij Donskoj]]
[[pl:Dymitr Doński]]
[[pt:Demétrio da Rússia]]
[[ro:Dmitri Donskoi]]
[[ru:Дмитрий Иванович Донской]]
[[sh:Dimitrije I., veliki knez Moskve]]
[[sr:Дмитриј Донски]]
[[sv:Dmitrij Donskoj]]
[[tr:Dmitri Donskoy]]
[[uk:Дмитро Донський]]
[[vi:Dmitry Ivanovich Donskoy]]
[[zh:德米特里·顿斯科伊]]

Wysiging soos op 02:25, 7 September 2018

Dmitri Donskoi
Grootprins van Moskou

Periode 1359-1389
Voorganger Iwan II van Moskou
Opvolger Wasili I van Moskou
Huis Rjoerik
Vader Iwan II van Moskou
Moeder Alexandra Ivanovna Velyaminova
Gebore 12 Oktober 1350
Oorlede 19 Mei 1389
Eggenote Eudoxia Dmitriyevna

Sint Dmitri Iwanowitsj Donskoi (Russies: Дми́трий Донско́й) of Dimitri van die Don (12 Oktober 1350, Moskou - 19 Mei 1389, Moskou), seun van Iwan II Krasni, het van 1359 as grootprins van Moskou regeer en van 1363 as die grootprins van Wladimir tot met sy dood. Hy was die eerste grootprins van Moskou wat die Tartaarse oorheersing openlik uitgedaag het. Sy bynaam Donskoi (van die Donrivier) verwys na sy groot oorwinning teen die Tartare in die Slag van Koelikowo in 1380 wat aan die Don plaasgevind het.[1]

Vroeë bewind

Dmitri het op negejarige ouderdom grootprins van Moskowië geword. Terwyl hy minderjarig was, het metropolitaan Aleksei van Rusland eintlik aan die hoof van die regering gestaan. In 1360 is die hoogste eer onder Russiese prinse van daardie tyd, dié van grootprins van Wladimir, deur die khan van die Goue Horde aan Dmitri Konstantinowitsj van Nizjni Nowgorod toegeken. In 1363, toe dié prins van die troon gesit is, is Dmitri Iwanowitsj eindelik in Wladimir gekroon. Drie jaar later het hy vrede gemaak met Dmitri Konstantinowitsj en het hy met dié se dogter Ewdoksia getrou.

Die belangrikste gebeurtenis tydens die vroeë bewind van Dmitri was die bou van die eerste klip-Kremlin in Moskou. Dit is in 1367 voltooi. Danksy die nuwe fort het die stad twee aanvalle deur Algirdas van Litaue afgeweer, in 1368 en 1370. In 1375 het Dmitri sy konflik met Twer in sy guns bygelê. Ander prinse van Noord-Rusland het ook sy mag erken en het troepe gestuur om hom te help in sy stryd teen die Horde. Teen die einde van sy bewind het hy Moskowië se grondgebied meer as verdubbel.

Stryd teen die Horde

Die Mongoolse generaal Mamai lê aan die voete van Dmitri Donskoi. Deel van die Millennium-gedenkteken in Nowgorod

Dmitri se bewind was die begin van die einde van die Mongoolse oorheersing van wat nou Rusland is. Die Goue Horde is aansienlik verswak deur interne struwelinge en burgeroorlog. Dmitri het die verswakking van die Mongoolse mag tot sy voordeel gebruik en hulle openlik uitgedaag.

Terwyl hy die khan se vergunning om belasting in die hele Rusland in te samel, behou het, was Dmitri ook beroemd daarvoor dat hy die eerste Russiese militêre oorwinning oor die Mongole behaal het. Mamai, ’n Mongoolse generaal en aanspraakmaker op die troon, wou Dmitri straf omdat hy sy mag probeer vergroot het. In 1378 het Mamai ’n Mongoolse leër gestuur, maar Dmitri se magte het dit verslaan. Twee jaar later het Mamai persoonlik ’n groot mag teen Moskowië gelei. Dmitri het hulle verslaan met die Slag van Koelikowo.

Die verslane Mamai is daarna onttroon deur ’n mededingende Mongoolse generaal, Tochtamisj. Dié het Mongoolse heerskappy weer in groot dele van die huidige Rusland herstel en het Moskowië oorrompel weens Dmitri se weerstand teen Mamai. Dmitri het egter trou aan Tochtamisj en die Goue Horde beloof en is herstel in sy posisie as die hoofbelastinggaarder vir die Mongole en as grootprins van Wladimir. Met sy dood in 1389 was Dmitri die eerste grootprins wat sy titels aan sy seun, Wasili, nagelaat het sonder om eers die khan te raadpleeg.

Huwelik

Hy was getroud met Ewdoksia van Nizjni Nowgorod. Sy was die dogter van Dmitri van Soezdal en Wasilisa van Rostof. Hulle het minstens twaalf kinders gehad.

Verwysings

  1. Asimov, Isaac. Asimov's Chronology of the World. New York: HarperCollins, 1989; bl. 186.

Eksterne skakel