Gaan na inhoud

Borneo: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 01°N 114°O / 1°N 114°O / 1; 114
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Jcwf (besprekings | bydraes)
Link suggestions feature: 2 links added.
 
(16 wysigings tussenin deur 7 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 4: Lyn 4:
| beeld byskrif = Topografiese kaart van Borneo
| beeld byskrif = Topografiese kaart van Borneo
| beeld grootte =
| beeld grootte =
| liggingkaart =
| liggingkaart = LocationBorneo.svg
| inheemse naam = ''Kalimantan'' (Indonesië)<br />''Borneo'' (Broenei en Maleisië)
| inheemse naam = ''Kalimantan'' (Indonesië)<br />''Pulau Borneo'' (Broenei en Maleisië)
| inheemse naam skakel =
| inheemse naam skakel =
| bynaam =
| bynaam =
| ligging = [[Suidoos-Asië]]
| ligging = [[Suidoos-Asië]]
| koördinate = {{Koördinate|01|N|114|O|aansig=inlyn,titel}}
| koördinate = {{Koördinate|01|N|114|O|aansig=inlyn,titel}}
| argipel = [[Groot Sunda-eilande]]
| argipel = [[Groot Soenda-eilande]]
| totale eilande =
| totale eilande =
| hoofeilande =
| hoofeilande =
| oppervlak = 743&nbsp;330 [[Vierkante kilometer|vk km]]
| oppervlak = 743&nbsp;330 [[Vierkante kilometer|vk km]]
| hoogste berg = [[Kinabalu]]
| hoogste berg = Berg Kinabalu
| hoogte = 4&nbsp;095 m
| hoogte = 4&nbsp;095&nbsp;m
| land = Broenei
| land = Broenei
| land admin afdelingstitel = Distrikte
| land admin afdelingstitel = Distrikte
Lyn 25: Lyn 25:
| land hoofstad = [[Bandar Seri Begawan]]
| land hoofstad = [[Bandar Seri Begawan]]
| land grootste stad = Bandar Seri Begawan
| land grootste stad = Bandar Seri Begawan
| land grootste stad bevolking = 140&nbsp;000
| land grootste stad bevolking = 50&nbsp;000
| land leiertitel =
| land leiertitel =
| land leiernaam =
| land leiernaam =
| land 1 = Indonesië
| land 1 = Indonesië
| land 1 admin afdelingstitel = Provinsies
| land 1 admin afdelingstitel = Provinsies
| land 1 admin afdelings = Wes-Kalimantan, Sentraal-Kalimantan, Suid-Kalimantan, Oos-Kalimantan, Noord-Kalimantan
| land 1 admin afdelings = Wes-, Sentraal-, Suid-, Oos-, Noord-Kalimantan
| land 1 hoofstad =
| land 1 hoofstad =
| land 1 grootste stad =
| land 1 grootste stad = Samarinda
| land 1 grootste stad bevolking =
| land 1 grootste stad bevolking = 842&nbsp;691
| land 1 leiertitel =
| land 1 leiertitel =
| land 1 leiernaam =
| land 1 leiernaam =
Lyn 40: Lyn 40:
| land 2 admin afdelings = Sabah, Sarawak
| land 2 admin afdelings = Sabah, Sarawak
| land 2 hoofstad =
| land 2 hoofstad =
| land 2 grootste stad =
| land 2 grootste stad = Kuching
| land 2 grootste stad bevolking =
| land 2 grootste stad bevolking = 617&nbsp;886
| land 2 leiertitel =
| land 2 leiertitel =
| land 2 leiernaam =
| land 2 leiernaam =
| bevolking = 19&nbsp;804&nbsp;064
| bevolking = 21&nbsp;258&nbsp;000
| bevolking as of = 2010
| bevolking as of = 2014
| digtheid = 21,52
| digtheid = 21,52
| etniese groepe = Kadazan-Dusun, Murut, Rungus-Momogun, Dayak, [[Maleiers]], [[Han-Sjinese]], Banjar, [[Javane]]
| etniese groepe = Kadazan-Dusun, Murut, Rungus-Momogun, Dayak, [[Maleiers]], [[Han-Chinese]], Banjar, [[Javane]], [[Soendanese]]
| addisionele inligting = Die wêreld se derde grootste eiland
| addisionele inligting = Die wêreld se derde grootste eiland en Asië se grootste eiland
}}
}}


'''Borneo''' ([[Indonesies]]: ''Kalimantan''; [[Maleis]]: ''Pulau Borneo''), die wêreld se derde grootste [[eiland]], ná [[Groenland]] en [[Nieu-Guinee]], beslaan 'n oppervlakte van 743&nbsp;330&nbsp;km² en word begrens deur die [[Suid-Chinese See]] in die noordweste, die [[Soeloesee]] in die noordooste, die [[Celebessee]] in die ooste en die [[Javasee]] in die suide. Borneo is die grootste en mees noordelike van die vier [[Groot Soenda-eilande]] asook die grootste eiland van [[Asië]]. Dit is in die noorde van [[Java (eiland)|Java]], in die noordooste van [[Soematra]], in die ooste van die [[Maleise Skiereiland]], in die suidweste van die [[Filippyne]] en in die noordweste van [[Soelawesi]] langs die [[ewenaar]] geleë. In die suidweste verbind die Karimatastraat die Javasee met die Suid-Chinese See en in die suidooste verbind die Makassarstraat die Celebessee met die Javasee.
[[Lêer:Borneo sat.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]Satellietbeeld van Borneo]]

[[Lêer:Borneo sat.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van Borneo]]
Die grootste deel van Borneo se kus langs die Suid-Chinese See vorm die oostelike deel van [[Maleisië]] met die klein [[Enklawe|eksklawe]] [[Broenei]] tussenin, terwyl die oorblywende deel van dié eiland aan die [[eilandnasie]] [[Indonesië]] behoort. Dié eiland is op die aardbol net teenoor die [[Amasonerivier]] se [[reënwoud]] geleë en vorm dus die antipode. Borneo is veral bekend vir een van die wêreld se oudste [[reënwoud]]e wat die enigste [[habitat]] van die [[Orangoetang]] vorm. As gevolg van sterk [[ontbossing]] is hierdie [[Hominidae|groot ape]] ernstig bedreig. Die eiland se langste [[rivier]] is die [[Kapuas]] wat in Sentraal-Borneo net suid van die grens tot Maleisië in die provinsie Wes-Kalimantan ontspring, in 'n suidwestelike rigting vloei en by [[Pontianak]] in die Karimatastraat uitmond.

Borneo se naam is dalk afgelei van die plaaslike naam vir die [[Kokospalm|kokosneut]], "Buah Nyiur". Broenei se naam is moontlik afgelei van die [[Sanskrit]]-woord ''váruṇa'' (वरुण) vir "water", of Varuna, die [[Hindoeïsme|Hindoegod]] van [[reën]]. Inheemse Indonesiërs noem die eiland ''Kalimantan'', wat afgelei is van die Sanskrit-woord ''Kalamanthana'', wat "brandende weer-eiland" beteken en na die eiland se warm en vogtige tropiese weer verwys.<ref>{{en}} {{cite book|author=Eugene Linden|title=The Ragged Edge of the World: Encounters at the Frontier Where Modernity, Wildlands and Indigenous Peoples Meet|url=https://books.google.com/books?id=h_x9e3LtUfYC&pg=PT30|date=17 Maart 2011|publisher=Penguin Publishing Group|isbn=978-1-101-47613-0|pages=30–}}</ref>

Borneo het 'n bevolking van sowat 21 miljoen, waarvan die meeste [[Javane]] is, gevolg deur verwante [[etniese groep]]e soos [[Maleiers]] en [[Soendanese]]. Hulle besig hul eie [[Moedertaal|moedertale]], onderskeidelik [[Javaans]], Maleis en [[Soendanees]], maar ook die ampstaal van Indonesië, Indonesies. Al dié tale behoort tot die [[Maleis-Polinesiese tale]]. [[Chinees]] is die moedertaal van die [[Han-Chinese]] wat hulle veral in onlangse dekades op Borneo kom vestig het.

In Augustus 2019 het die Indonesiese president Joko Widodo aangekondig om die hoofstad van die "sinkende" [[Djakarta]] na 'n nuwe stad in die provinsie Oos-Kalimantan op Borneo te verskuif.<ref>{{cite web |url=https://news.sky.com/story/indonesia-to-remove-burden-from-sinking-jakarta-with-new-capital-on-borneo-11795224 |title=Indonesia to remove 'burden' from sinking Jakarta with new capital on Borneo |website=Sky News |access-date=12 Mei 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200506230033/https://news.sky.com/story/indonesia-to-remove-burden-from-sinking-jakarta-with-new-capital-on-borneo-11795224 |archive-date=6 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>

== Geografie ==
[[Lêer:Borneo2 map english names.svg|duimnael|links|Politiese kaart van Borneo]]
[[Lêer:Borneo2 map english names.svg|duimnael|links|Politiese kaart van Borneo]]
{| class="wikitable sortable"
'''Borneo''' ([[Indonesies]]: ''Kalimantan'', [[Maleis]]: ''Borneo''), die [[Lys van eilande volgens oppervlakte|wêreld se derde grootste eiland]], ná [[Groenland]] en [[Nieu-Guinee]], beslaan 'n oppervlakte van 743&nbsp;330&nbsp;km² en is tussen die [[Stille Oseaan]] in die noordooste en die [[Indiese Oseaan]] in die suidweste geleë. Borneo behoort tot die [[Groot Sunda-eilande]].
! Deelstaat<br />of Provinsie
! Hoofstad
! Land
! Oppervlakte<br />(km²)
! Oppervlakte<br />(%)
! Bevolking<br />(2010-sensus<ref>{{cite web |url=http://www.citypopulation.de/Malaysia.html |title=Malaysia: Federal States, Territories, Major Cities & Conurbations – Statistics & Maps on City Population |publisher=Citypopulation.de |access-date=25 Julie 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190731133911/http://www.citypopulation.de/Malaysia.html |archive-date=31 Julie 2019 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref><ref>{{cite web |url=http://www.citypopulation.de/Indonesia-MU.html |title=Indonesia (Urban Municipality Population): Provinces, Cities & Municipalities – Statistics & Maps on City Population |publisher=Citypopulation.de |access-date=25 Julie 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200418181302/http://citypopulation.de/Indonesia-MU.html |archive-date=18 April 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>)
! Bevolking<br />(%)
|-
| '''[[Broenei]]'''
| [[Bandar Seri Begawan]]
| Onafhanklike Sultanaat
| style="text-align:right;"|5&nbsp;770
| style="text-align:right;"|0,77
| style="text-align:right;"|406&nbsp;200<br /><small>(2009-skatting)</small><ref>{{cite web |url=http://www.citypopulation.de/Brunei.html |title=Brunei: Districts, Major Cities, Towns & Agglomeration – Statistics & Maps on City Population |publisher=Citypopulation.de |access-date=25 Julie 2011 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190630190835/http://www.citypopulation.de/Brunei.html |archive-date=30 Junie 2019 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
| style="text-align:right;"|2,1
|-
| Sarawak
| Kuching
| Maleisië
| style="text-align:right;"|124&nbsp;450
| style="text-align:right;"|16,55
| style="text-align:right;"|2&nbsp;420&nbsp;009
| style="text-align:right;"|12,2
|-
| Sabah
| Kota Kinabalu
| Maleisië
| style="text-align:right;"|73&nbsp;619
| style="text-align:right;"|9,79
| style="text-align:right;"|3&nbsp;120&nbsp;040
| style="text-align:right;"|15,7
|-
| Labuan
| Victoria
| Maleisië<br />Federale gebied
| style="text-align:right;"|92
| style="text-align:right;"|0,01
| style="text-align:right;"|85&nbsp;272
| style="text-align:right;"|0,4
|-
| '''Oos-Maleisië'''
|
| Maleisië
| style="text-align:right;"|198&nbsp;161
| style="text-align:right;"|26,4
| style="text-align:right;"|5&nbsp;625&nbsp;321
| style="text-align:right;"|28,4
|-
| Wes-Kalimantan
| Pontianak
| Indonesië
| style="text-align:right;"|146&nbsp;760
| style="text-align:right;"|19,5
| style="text-align:right;"|4&nbsp;393&nbsp;239
| style="text-align:right;"|22,2
|-
| Sentraal-Kalimantan
| Palangkaraya
| Indonesië
| style="text-align:right;"|152&nbsp;600
| style="text-align:right;"|20,3
| style="text-align:right;"|2&nbsp;202&nbsp;599
| style="text-align:right;"|11,1
|-
| Suid-Kalimantan
| Banjarmasin
| Indonesië
| style="text-align:right;"|37&nbsp;660
| style="text-align:right;"|5,0
| style="text-align:right;"|3&nbsp;626&nbsp;119
| style="text-align:right;"|18,3
|-
| Oos-Kalimantan
| Samarinda
| Indonesië
| style="text-align:right;"|210&nbsp;985
| style="text-align:right;"|28,1
| style="text-align:right;"|3&nbsp;550&nbsp;586
| style="text-align:right;"|17,9
|-
| Noord-Kalimantan
| Tanjung Selor
| Indonesië
| style="text-align:right;"|71&nbsp;177
| style="text-align:right;"|9,46
| style="text-align:right;"|525&nbsp;000
| style="text-align:right;"|2,65
|-
| '''Kalimantan'''
|
| Indonesië
| style="text-align:right;"|548&nbsp;005
| style="text-align:right;"|72,9
| style="text-align:right;"|13&nbsp;772&nbsp;543
| style="text-align:right;"|69,5
|- style="background: #DDD;" | class="sortbottom"
| '''Borneo'''
| –
| Drie lande
| style="text-align:right;"|751&nbsp;936
| style="text-align:right;"|100
| style="text-align:right;"|19&nbsp;804&nbsp;064
| style="text-align:right;"|100
|}

== Flora ==
* [[Basilikum]]
* [[Mangifera]]


== Fauna ==
Die eiland is verdeel tussen die drie lande [[Broenei]], [[Indonesië]] en [[Maleisië]]. Dit is in die noorde van [[Java (eiland)|Java]], in die weste van [[Sulawesi]], in die ooste van [[Sumatra]] en in die suidweste van die [[Filippyne]] geleë. Borneo het 'n bevolking van 19&nbsp;804&nbsp;064 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 743&nbsp;330&nbsp;km². Borneo is veral bekend vir een van die wêreld se oudste [[reënwoud]]e.
* [[Boomspitsmuis]]
* [[Gibbon]]
* [[Ietermago]]
* [[Orangoetang]]
* [[Padwagtertjie]]
* [[Renoster]]
* [[Sambar]]
* [[Vlieënde lemurs]]


==Fauna==
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
*[[Orang-oetang]]
*[[Boomspitsmuis]]e


== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
{{CommonsKategorie}}
* {{en}} {{Wikivoyage}}
* {{en}} {{cite web |url=https://www.britannica.com/place/Borneo-island-Pacific-Ocean |title=Borneo |publisher=[[Encyclopædia Britannica]] |accessdate=12 Mei 2020}}


{{Saadjie}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Borneo]]
[[Kategorie:Eilande van Indonesië]]
[[Kategorie:Eilande van Indonesië]]
[[Kategorie:Geografie van Broenei]]
[[Kategorie:Geografie van Broenei]]
[[Kategorie:Geografie van Maleisië]]
[[Kategorie:Geografie van Maleisië]]
[[Kategorie:Groot Sunda-eilande]]
[[Kategorie:Groot-Soenda-eilande]]

Huidige wysiging sedert 03:49, 5 Februarie 2024

Borneo
Inheemse naam: Kalimantan (Indonesië)
Pulau Borneo (Broenei en Maleisië)
Topografiese kaart van Borneo
Topografiese kaart van Borneo
Geografie
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 01°N 114°O / 1°N 114°O / 1; 114
Argipel Groot Soenda-eilande

Oppervlakte 743 330 vk km
Hoogste punt Berg Kinabalu 4 095 m
Administrasie
Vlag van Broenei Broenei
Distrikte Belait, Brunei en Muara, Temburong, Tutong

Hoofstad Bandar Seri Begawan
Grootste stad Bandar Seri Begawan (50 000)

Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsies Wes-, Sentraal-, Suid-, Oos-, Noord-Kalimantan

Grootste stad Samarinda (842 691)

Vlag van Maleisië Maleisië
Deelstate Sabah, Sarawak

grootste stad Kuching (617 886)

Demografie
Bevolking 21 258 000

Bevolkingsgroepe Kadazan-Dusun, Murut, Rungus-Momogun, Dayak, Maleiers, Han-Chinese, Banjar, Javane, Soendanese
Die wêreld se derde grootste eiland en Asië se grootste eiland

Borneo (Indonesies: Kalimantan; Maleis: Pulau Borneo), die wêreld se derde grootste eiland, ná Groenland en Nieu-Guinee, beslaan 'n oppervlakte van 743 330 km² en word begrens deur die Suid-Chinese See in die noordweste, die Soeloesee in die noordooste, die Celebessee in die ooste en die Javasee in die suide. Borneo is die grootste en mees noordelike van die vier Groot Soenda-eilande asook die grootste eiland van Asië. Dit is in die noorde van Java, in die noordooste van Soematra, in die ooste van die Maleise Skiereiland, in die suidweste van die Filippyne en in die noordweste van Soelawesi langs die ewenaar geleë. In die suidweste verbind die Karimatastraat die Javasee met die Suid-Chinese See en in die suidooste verbind die Makassarstraat die Celebessee met die Javasee.

Nasa-Satellietbeeld van Borneo

Die grootste deel van Borneo se kus langs die Suid-Chinese See vorm die oostelike deel van Maleisië met die klein eksklawe Broenei tussenin, terwyl die oorblywende deel van dié eiland aan die eilandnasie Indonesië behoort. Dié eiland is op die aardbol net teenoor die Amasonerivier se reënwoud geleë en vorm dus die antipode. Borneo is veral bekend vir een van die wêreld se oudste reënwoude wat die enigste habitat van die Orangoetang vorm. As gevolg van sterk ontbossing is hierdie groot ape ernstig bedreig. Die eiland se langste rivier is die Kapuas wat in Sentraal-Borneo net suid van die grens tot Maleisië in die provinsie Wes-Kalimantan ontspring, in 'n suidwestelike rigting vloei en by Pontianak in die Karimatastraat uitmond.

Borneo se naam is dalk afgelei van die plaaslike naam vir die kokosneut, "Buah Nyiur". Broenei se naam is moontlik afgelei van die Sanskrit-woord váruṇa (वरुण) vir "water", of Varuna, die Hindoegod van reën. Inheemse Indonesiërs noem die eiland Kalimantan, wat afgelei is van die Sanskrit-woord Kalamanthana, wat "brandende weer-eiland" beteken en na die eiland se warm en vogtige tropiese weer verwys.[1]

Borneo het 'n bevolking van sowat 21 miljoen, waarvan die meeste Javane is, gevolg deur verwante etniese groepe soos Maleiers en Soendanese. Hulle besig hul eie moedertale, onderskeidelik Javaans, Maleis en Soendanees, maar ook die ampstaal van Indonesië, Indonesies. Al dié tale behoort tot die Maleis-Polinesiese tale. Chinees is die moedertaal van die Han-Chinese wat hulle veral in onlangse dekades op Borneo kom vestig het.

In Augustus 2019 het die Indonesiese president Joko Widodo aangekondig om die hoofstad van die "sinkende" Djakarta na 'n nuwe stad in die provinsie Oos-Kalimantan op Borneo te verskuif.[2]

Geografie

[wysig | wysig bron]
Politiese kaart van Borneo
Deelstaat
of Provinsie
Hoofstad Land Oppervlakte
(km²)
Oppervlakte
(%)
Bevolking
(2010-sensus[3][4])
Bevolking
(%)
Broenei Bandar Seri Begawan Onafhanklike Sultanaat 5 770 0,77 406 200
(2009-skatting)[5]
2,1
Sarawak Kuching Maleisië 124 450 16,55 2 420 009 12,2
Sabah Kota Kinabalu Maleisië 73 619 9,79 3 120 040 15,7
Labuan Victoria Maleisië
Federale gebied
92 0,01 85 272 0,4
Oos-Maleisië Maleisië 198 161 26,4 5 625 321 28,4
Wes-Kalimantan Pontianak Indonesië 146 760 19,5 4 393 239 22,2
Sentraal-Kalimantan Palangkaraya Indonesië 152 600 20,3 2 202 599 11,1
Suid-Kalimantan Banjarmasin Indonesië 37 660 5,0 3 626 119 18,3
Oos-Kalimantan Samarinda Indonesië 210 985 28,1 3 550 586 17,9
Noord-Kalimantan Tanjung Selor Indonesië 71 177 9,46 525 000 2,65
Kalimantan Indonesië 548 005 72,9 13 772 543 69,5
Borneo Drie lande 751 936 100 19 804 064 100

Flora

[wysig | wysig bron]

Fauna

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Eugene Linden (17 Maart 2011). The Ragged Edge of the World: Encounters at the Frontier Where Modernity, Wildlands and Indigenous Peoples Meet. Penguin Publishing Group. pp. 30–. ISBN 978-1-101-47613-0.
  2. "Indonesia to remove 'burden' from sinking Jakarta with new capital on Borneo". Sky News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 12 Mei 2020.
  3. "Malaysia: Federal States, Territories, Major Cities & Conurbations – Statistics & Maps on City Population" (in Engels). Citypopulation.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2019. Besoek op 25 Julie 2011.
  4. "Indonesia (Urban Municipality Population): Provinces, Cities & Municipalities – Statistics & Maps on City Population" (in Engels). Citypopulation.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 25 Julie 2011.
  5. "Brunei: Districts, Major Cities, Towns & Agglomeration – Statistics & Maps on City Population" (in Engels). Citypopulation.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2019. Besoek op 25 Julie 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]