Gaan na inhoud

Brian Moll

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Brian Moll
Geboortenaam Brian Percy Moll
Geboorte (1925-05-19)19 Mei 1925
Sterfte 9 Augustus 2013 (op 88)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Moll (19 Mei 1925 – 9 Augustus 2013) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Sleep (1990) en Street Fighter (1994), en in die televisiereekse Matlock Police (1971) en A Country Practice (1981).

Filmografie

Rolprente

  • 1990: Dead Sleep
  • 1994: Street Fighter

Televisiereekse

  • 1971: Matlock Police
  • 1981: A Country Practice

Televisierolprente

  • 1959: Press Gang
  • 1984: Queen of the Road

Eksterne skakels