Gaan na inhoud

Britse algemene verkiesing van 2019

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Die Britse algemene verkiesing van 2019 was 'n algemene verkiesing wat op 12 Desember 2019 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die tweede verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016.

Uitslag

Boris Johnson Jeremy Corbyn Nicola Sturgeon Jo Swinson Arlene Foster Michelle O'Neill Adam Price
Party ██ Konserwatiewe Party ██ Arbeidersparty ██ SNP ██ Liberaal-Demokrate ██ Demokratiese Unionisteparty ██ Sinn Féin ██ Plaid Cymru
Uitslag in 2017 317 setels, 42,4% 262 setels, 40,0% 35 setels 3,0% 12 setels, 7,4% 10 setels, 0,9% 7 setels, 0,7% 4 setels, 0,6%
Uitslag in 2019 365 setels, 43,6% 202 setels, 32,1% 48 setels, 3,9% 11 setels, 11,6% 8 setels, 0,7% 7 setels, 0,6% 4 setels, 0,6%
Verandering + 48 setels, +1,2% - 60 setels, -7.9% + 13 setels, +0,8% - 1 setel, +4,2% - 2 setels, -0,1% -, -0,2% -, +0,0%
Stemme 13 966 565 10 269 076 1 242 380 3 696 423 244 128 181 853 153 265

Verwysings

Eksterne skakels