Gaan na inhoud

Krieket Wes-Indië: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Bygewerk
k vorige name
Lyn 67: Lyn 67:
}}
}}


'''Krieket Wes-Indië''' ([[Engels]]: ''Cricket West Indies'', afgekort “CWI”) is die bestuursliggaam wat [[krieket]] in [[Wes-Indië]], d.w.s. die onafhanklike lande [[Antigua en Barbuda]], [[Barbados]], [[Dominica]], [[Grenada]], [[Guyana]], [[Jamaika]], [[St. Kitts en Nevis]], [[St. Lucia]], [[St. Vincent en die Grenadine]] en [[Trinidad en Tobago]], asook die oorsese gebiede [[Amerikaanse Maagde-eilande]] [[Anguilla]], [[Britse Maagde-eilande]], [[Montserrat]] en [[Sint Maarten]]. Die raad is by die [[Internasionale Krieketraad]] (IKR) geaffilieer<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.icc-cricket.com/about/members/americas/full/21 |title=West Indies Cricket Board |publisher=[[Internasionale Krieketraad]] |accessdate=24 Junie 2021}}</ref> en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend [[Wes-Indiese nasionale krieketspan|Wes-Indië se nasionale seniorkrieketspan vir mans]] (die ''Windies'' of ''Men in Maroon''), vroue en jeug. Hulle is ook verantwoordelik vir die bestuur en organisasie van [[Toetskrieket|toets-]], [[Internasionale eendagwedstryd|EDI-]] en [[Twintig20|T20I]]-reekse teen ander spanne, en vir die reëling van internasionale wedstryde tuis. Daarbenewens is Krieket Wes-Indië verantwoordelik vir inkomsteverkryging deur die verkoop van kaartjies, borgskappe en uitsaairegte, veral in verband met die Wes-Indiese span. Krieket Wes-Indië het reeds belangrike toernooie soos die [[Krieketwêreldbeker 2007]] aangebied.
'''Krieket Wes-Indië''' ([[Engels]]: ''Cricket West Indies'', afgekort “CWI”), voorheen bekend as die '''Wes-Indiese Krieketbeheerraad''' (''West Indies Cricket Board of Control'', WICBC) en later die '''Wes-Indiese Krieketraad''' (''West Indies Cricket Board'', WICB), is die bestuursliggaam wat [[krieket]] in [[Wes-Indië]], d.w.s. die onafhanklike lande [[Antigua en Barbuda]], [[Barbados]], [[Dominica]], [[Grenada]], [[Guyana]], [[Jamaika]], [[St. Kitts en Nevis]], [[St. Lucia]], [[St. Vincent en die Grenadine]] en [[Trinidad en Tobago]], asook die oorsese gebiede [[Amerikaanse Maagde-eilande]] [[Anguilla]], [[Britse Maagde-eilande]], [[Montserrat]] en [[Sint Maarten]]. Die raad is by die [[Internasionale Krieketraad]] (IKR) geaffilieer<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.icc-cricket.com/about/members/americas/full/21 |title=West Indies Cricket Board |publisher=[[Internasionale Krieketraad]] |accessdate=24 Junie 2021}}</ref> en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend [[Wes-Indiese nasionale krieketspan|Wes-Indië se nasionale seniorkrieketspan vir mans]] (die ''Windies'' of ''Men in Maroon''), vroue en jeug. Hulle is ook verantwoordelik vir die bestuur en organisasie van [[Toetskrieket|toets-]], [[Internasionale eendagwedstryd|EDI-]] en [[Twintig20|T20I]]-reekse teen ander spanne, en vir die reëling van internasionale wedstryde tuis. Daarbenewens is Krieket Wes-Indië verantwoordelik vir inkomsteverkryging deur die verkoop van kaartjies, borgskappe en uitsaairegte, veral in verband met die Wes-Indiese span. Krieket Wes-Indië het reeds belangrike toernooie soos die [[Krieketwêreldbeker 2007]] aangebied.


[[Lêer:Cricket West Indies members and affiliates.svg|duimnael|links|’n Kaart van Krieket Wes-Indië se lidlande: Volle lede vertoon '''vet''', onderlede in gewone skrif en geaffilieerde lede is ''kursief'']]
[[Lêer:Cricket West Indies members and affiliates.svg|duimnael|links|’n Kaart van Krieket Wes-Indië se lidlande: Volle lede vertoon '''vet''', onderlede in gewone skrif en geaffilieerde lede is ''kursief'']]

Wysiging soos op 14:00, 26 Junie 2021

Krieket Wes-Indië
Krieket Wes-Indië
Krieket Wes-Indië
Engelse naam Cricket West Indies
Afkorting CWI
Land

Sportsoort Krieket
Stigting 1920
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit op 31 Mei 1926
Vastelandse beheerliggaam IKR Amerikas
President Ricky Skerritt
Hoof- uitvoerende beampte Johnny Grave
Setel St. John’s, Antigua en Barbuda
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf windiescricket.com

Krieket Wes-Indië (Engels: Cricket West Indies, afgekort “CWI”), voorheen bekend as die Wes-Indiese Krieketbeheerraad (West Indies Cricket Board of Control, WICBC) en later die Wes-Indiese Krieketraad (West Indies Cricket Board, WICB), is die bestuursliggaam wat krieket in Wes-Indië, d.w.s. die onafhanklike lande Antigua en Barbuda, Barbados, Dominica, Grenada, Guyana, Jamaika, St. Kitts en Nevis, St. Lucia, St. Vincent en die Grenadine en Trinidad en Tobago, asook die oorsese gebiede Amerikaanse Maagde-eilande Anguilla, Britse Maagde-eilande, Montserrat en Sint Maarten. Die raad is by die Internasionale Krieketraad (IKR) geaffilieer[1] en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend Wes-Indië se nasionale seniorkrieketspan vir mans (die Windies of Men in Maroon), vroue en jeug. Hulle is ook verantwoordelik vir die bestuur en organisasie van toets-, EDI- en T20I-reekse teen ander spanne, en vir die reëling van internasionale wedstryde tuis. Daarbenewens is Krieket Wes-Indië verantwoordelik vir inkomsteverkryging deur die verkoop van kaartjies, borgskappe en uitsaairegte, veral in verband met die Wes-Indiese span. Krieket Wes-Indië het reeds belangrike toernooie soos die Krieketwêreldbeker 2007 aangebied.

’n Kaart van Krieket Wes-Indië se lidlande: Volle lede vertoon vet, onderlede in gewone skrif en geaffilieerde lede is kursief

Krieket Wes-Indië is in 1920 as die Wes-Indiese Krieketbeheerraad gestig en is in 1996 na die Wes-Indiese Krieketraad hernoem; sedert 2015 dra dié beheerliggaam die amptelike naam Krieket Wes-Indië. Sedert 31 Mei 1926 is Wes-Indië ’n volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR) en mag dus toetskrieket speel, wat na die belangrikste en vernaamste internasionale krieketwedstryde verwys.[2]

Kinders en jongmense word reeds op skool aan krieket bekend gestel en na gelang van hul belangstelling en talent begin hul met hul afrigting. Nes ander krieketnasies beskik Wes-Indië oor ’n o/19-nasionale span wat aan die o/19-krieketwêreldbeker deelneem.[3] Wes-Indië A is die tweede nasionale span van Wes-Indië en van hul wedstryde geniet eersterangse of A-lys-status.

Vlae

Verwysings

  1. (en) "West Indies Cricket Board". Internasionale Krieketraad. Besoek op 24 Junie 2021.
  2. (en) "West Indies". Internasionale Krieketraad. Besoek op 24 Junie 2021.
  3. (en) Martin Williamson. "A brief history: The Under-19 World Cup". ESPNcricinfo. Besoek op 24 Junie 2021.

Eksterne skakels