Gaan na inhoud

Kendari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Kendari
Kendari


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Suidoos Celebes
 Oppervlakte:  
 - Totaal 295 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 226.056
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.kendarikota.go.id/

Kendari is 'n stad en lê in die provinsie Suidoos-Celebes (Indonesies: Sulawesi Tenggara) in Indonesië. Kendari is die provinsiale hoofstad.

Buurte

Die stad het 6 buurte/administratiewe distrikte:

  • Abeli
  • Baruga
  • Kendari
  • Kendari Kulon
  • Mandhonga
  • Poasia