Gaan na inhoud

Groenpootruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Groenpootruiter
'n Groenpootruiter in Thailand.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. nebularia
Binomiale naam
Tringa nebularia
(Gunnerus, 1767)

Die Groenpootruiter (Tringa nebularia) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en varswatermassas voorkom en talle oorwinter. Die streekbevolking is 30,000 pare. Die voël is 30 – 34 cm lank, 140 - 250 g groot met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Greenshank.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Tringa nebularia

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Tringa nebularia". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)