Gaan na inhoud

Gebruiker:Alias: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k Wysigings deur McJeff teruggerol na laaste weergawe deur Alias
No edit summary
Lyn 50: Lyn 50:
</small>
</small>
</div>
</div>

==Your admin status==
Hello. I'm a [[:m:stewards|steward]]. A new [[:m:Admin activity review|policy]] regarding the removal of "advanced rights" (administrator, bureaucrat, etc.) was adopted by [[:m:Requests for comment/Activity levels of advanced administrative rights holders|community consensus]] recently. According to this policy, the stewards are reviewing of administrators' and bureaucrats' activity on wikis with no inactivity policy.

You meet the inactivity criteria (no edits and no log actions for 2 years) on af.wikipedia, where you are an administrator and a bureaucrat. Since af.wikipedia does not have an own administrators' rights review process, the global one applies.

If you wish to retain your rights, you should notify the community that the stewards sent you this information about your inactivity to discuss the matter. Following your community's discussion, if the community then wants that you keep your rights, please contact the stewards at [[:m:Stewards' noticeboard]], and link to the discussion of the local community, where they express their wish to continue to maintain the rights, and demonstrate a continued requirement to maintain these rights.

We stewards will evaluate the responses. If there is no response at all after approximately one month, we will proceed to remove your administrative rights. In cases of doubt, we will evaluate the responses and will refer a decision back to the local community for their comment and review. If you have any questions, please contact us on [[:m:Stewards' noticeboard]].

Best regards, [[Gebruiker:QuiteUnusual|QuiteUnusual]] ([[Gebruikerbespreking:QuiteUnusual|kontak]]) 10:42, 2 September 2013 (UTC)

Wysiging soos op 10:42, 2 September 2013

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-2 This user is able to contribute with an intermediate level of English.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.
zu-1 Lo muntu ukwazi isiZulu kancane.

Ek dra by hier by die Afrikaanse Wikipedia sedert April 2004. Ek is ook 'n administrateur en burokraat. Oor die afgelope paar jaar het my beskikbare tyd geleidelik minder geword. Die administrasie saam met die beperking van vandalisme, het beteken dat ek min of meer geen tyd meer gehad het vir enige werk aan die ensiklopedie nie. Op daardie stadium het ek reeds hoofsaaklik in die Wikipedia-naamruimte gewerk en taalversorging gedoen, en bittermin aan inhoud kon werk. Die hernoeming van gebruikers van regoor die Wikimedia-wêreld was die strooi wat die kameel se rug gebreek het. Gevolglik het my entoesiasme aansienlik getaan. 'n Paar geskille en oënskynlike verskille tussen my doelwitte en dié van meeste ander hier, het my genoop om my vrye tyd elders te gebruik (meestal steeds ter wille van Afrikaans).

Ek bly passievol oor die ideale van 'n Vry ensiklopedie, maar sien nie tans met duidelikheid hoe ek sinvol sal kan bydra én dit geniet nie. Miskien is 'n lang ruskans al wat ek nodig het om my later met groot drif weer te laat terugkeer.

Ek is dus vir meeste praktiese doeleindes onbeskikbaar, maar kan steeds per e-pos bereik word. Ek sal steeds belangstel om bymekaarkomste by te woon soos vantevore.


Ek werk hoofsaaklik aan administrasie, projekbladsye en taalgebruik. Sommige bladsye wat ek wel geskep het of waaraan ek hard gewerk het:

en vele ander wat ek vergeet het om hier te noem.

Woordeboeke

Ek het toegang tot 'n hele paar woordeboeke (nie almal my eie nie). Meeste is vakwoordeboeke vir allerhande obskure vakgebiede. Sommige is oud, maar hopelik is selfs die oudstes nuttig in party gevalle. Kontak my gerus hieroor. (Sien ook Wikipedia:Terminologie.) Ek besit ook die 2002-AWS, A-O WAT en ander styl- en taalgidse. Ek probeer om goeie taalgebruik hier te bevorder.

Seepkis

Ek gebruik nie sommer Wikipedia as my seepkis nie, maar ek het intussen onthou dat daar 'n rede is hoekom ek 'n skuilnaam gebruik, en hierdie is immers my eie bladsy. Nadat ek weer hewig ontstel is deur die absolute ontkenning van ons taal en die geïnstitusionaliseerde diskriminasie teen Afrikaans, het ek besluit om tog nog uit te hou en te probeer om 'n bydrae hier by Wikipedia te lewer. Ek wil graag my mede-wikipediane en Afrikaanssprekendes aanmoedig om nie tevrede te wees met Engels, as Afrikaans redelikerwys gebruik kan word, nie. Jou bank kán Afrikaans praat. Die polisie kán Afrikaans praat. Bedien gerus almal in ons land in al die tale wat jy magtig is. Elke taal wat mens kan praat, is 'n ekstra stuk gereedskap. Maar as jy 'n kliënt is, kan jý mos maar besluit hoe dinge gaan werk (as die persoon wat die diens lewer wel Afrikaans kan praat). Ondersteun organisasies wat kliënte in Afrikaans bedien. En mag ons asseblief tog net MET MEKAAR nog Afrikaans praat? Magistraat! Waar kan ek aansoek doen om die lisensie?

Kom ons probeer om ten minste hier en daar die Anglisismes en leenwoorde te beperk. As ek eendag 'n oupa op die stoep is, wil ek steeds myself kan verstaanbaar maak in Afrikaans. Nee, nie 'n Afrikaans waarvan elke derde woord Engels is nie. Afrikaans.


Your admin status

Hello. I'm a steward. A new policy regarding the removal of "advanced rights" (administrator, bureaucrat, etc.) was adopted by community consensus recently. According to this policy, the stewards are reviewing of administrators' and bureaucrats' activity on wikis with no inactivity policy.

You meet the inactivity criteria (no edits and no log actions for 2 years) on af.wikipedia, where you are an administrator and a bureaucrat. Since af.wikipedia does not have an own administrators' rights review process, the global one applies.

If you wish to retain your rights, you should notify the community that the stewards sent you this information about your inactivity to discuss the matter. Following your community's discussion, if the community then wants that you keep your rights, please contact the stewards at m:Stewards' noticeboard, and link to the discussion of the local community, where they express their wish to continue to maintain the rights, and demonstrate a continued requirement to maintain these rights.

We stewards will evaluate the responses. If there is no response at all after approximately one month, we will proceed to remove your administrative rights. In cases of doubt, we will evaluate the responses and will refer a decision back to the local community for their comment and review. If you have any questions, please contact us on m:Stewards' noticeboard.

Best regards, QuiteUnusual (kontak) 10:42, 2 September 2013 (UTC)