Gaan na inhoud

Internasionale eendagwedstryd: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
verbeteringe
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
Administrateur CommonsDelinker vervang "International_Cricket_Council_members_(by_status)_2017.svg" met "International_Cricket_Council_members_(by_status)_Current.svg" omrede: File renamed: history split and name t
 
(4 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 2: Lyn 2:
[[Lêer:White ball 2.JPG|duimnael|'n Wit krieketbal, gebruik vir verkorte krieketvorme soos EDIs, [[Twintig20|T20]] en wedstryde wat snags onder spreiligte gespeel word.]]
[[Lêer:White ball 2.JPG|duimnael|'n Wit krieketbal, gebruik vir verkorte krieketvorme soos EDIs, [[Twintig20|T20]] en wedstryde wat snags onder spreiligte gespeel word.]]


'n '''Internasionale eendagwedstryd''' ([[Engels]]: ''One Day International'', afgekort ''ODI'' ) is 'n tipe [[krieket]]wedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die [[Krieketwêreldbeker]] word onder andere in hierdie formaat gespeel. In [[Afrikaans]] word die afkorting '''EDI''' ( ''Een Dag Internasionaal'' ) gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.
'n '''Internasionale eendagwedstryd''' ([[Engels]]: ''One Day International'', afgekort ''ODI'' ) is 'n tipe [[krieket]]wedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Beide die [[Kampioenetrofee]] en die [[Krieketwêreldbeker]] word in hierdie formaat gespeel. In [[Afrikaans]] word die afkorting '''EDI''' ( ''Een Dag Internasionaal'') gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.


Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste EDI is op [[5 Januarie]] [[1971]] tussen [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] en [[Engelse nasionale krieketspan|Engeland]] op die [[Melbourne-krieketveld]] beslis. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel. Australië wen die wedstryd met vyf paaltjies.
Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste EDI is op [[5 Januarie]] [[1971]] tussen [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] en [[Engelse nasionale krieketspan|Engeland]] op die [[Melbourne-krieketveld]] beslis. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel. Australië het die wedstryd met vyf paaltjies gewen.


Op die oomblik het 20 lande EDI-status en kan daarom aan EDI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat [[toetskrieket]] speel in, sowel as lande wat tydelike EDI-status van die [[Internasionale Krieketraad]] ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding.
Op die oomblik het 20 lande EDI-status en kan daarom aan EDI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat [[toetskrieket]] speel in, sowel as lande wat tydelike EDI-status van die [[Internasionale Krieketraad]] ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding.
Lyn 10: Lyn 10:
== Spanne met EDI-status ==
== Spanne met EDI-status ==
=== Lande met permanente EDI-status ===
=== Lande met permanente EDI-status ===
[[Lêer:International Cricket Council members (by status) 2017.svg|duimnael|400px|Lidlande van die [[Internasionale Krieketraad]] (IKR) volgens status:
[[Lêer:International Cricket Council members (by status) Current.svg|duimnael|400px|Lidlande van die [[Internasionale Krieketraad]] (IKR) volgens status:
{{columns-list|2|
{{columns-list|2|
{{sleutel|#ff0000|Volle lidlande met [[Toetskrieket|toetsstatus]] (12)}}
{{sleutel|#ff0000|Volle lidlande met [[Toetskrieket|toetsstatus]] (12)}}
Lyn 33: Lyn 33:
=== Lande met 'n tydelike EDI-status ===
=== Lande met 'n tydelike EDI-status ===
Die agt lande met 'n tydelike EDI-status is:
Die agt lande met 'n tydelike EDI-status is:
* {{Cr-XS}} (sedert 27 Junie 2006, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-XS}} (sedert 27 Junie 2006, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
* {{Cr-AE}} (sedert 1 Februarie 2014, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-AE}} (sedert 1 Februarie 2014, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
* {{Cr-NP}} (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-NP}} (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
* {{Cr-NL}} (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-NL}} (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
* {{Cr-NA}} (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-NA}} (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
* {{Cr-OM}} (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-OM}} (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
* {{Cr-PG}} (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-US}} (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
* {{Cr-US}} (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-CA}} (sedert 27 Maart 2023, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)


==== Bevorder ====
==== Bevorder ====
Lyn 48: Lyn 48:
==== Gerelegeer ====
==== Gerelegeer ====
* {{Cr-KE}} (vanaf 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014)
* {{Cr-KE}} (vanaf 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014)
* {{Cr-CA}} (vanaf 16 Mei 2006 tot 28 Januarie 2014)
* {{Cr-BM}} (vanaf 17 Mei 2006 tot 8 April 2009)
* {{Cr-BM}} (vanaf 17 Mei 2006 tot 8 April 2009)
* {{Cr-HK}} (vanaf 1 Mei 2014 tot 17 Maart 2018)
* {{Cr-HK}} (vanaf 1 Mei 2014 tot 17 Maart 2018)
* {{Cr-PG}} (vanaf 8 November 2014 tot 5 April 2023)


=== Lande met 'n voormalige EDI-status ===
=== Lande met 'n voormalige EDI-status ===
Lyn 60: Lyn 60:
* {{Cr-NL}} (van 4 Julie 2006 tot 28 Januarie 2014)
* {{Cr-NL}} (van 4 Julie 2006 tot 28 Januarie 2014)
* {{Cr-AF}} (van 19 April 2009 tot tot einde 2017)
* {{Cr-AF}} (van 19 April 2009 tot tot einde 2017)
* {{Cr-HK}} (sedert 1 Mei 2014, tot en met Krieketwêreldbeker-kwalifikasie 2022)
* {{Cr-HK}} (sedert 1 Mei 2014, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2022)


=== Spesiale EDI-status ===
=== Spesiale EDI-status ===
Lyn 75: Lyn 75:
* {{Cr-NA}} ([[Krieketwêreldbeker 2003]])
* {{Cr-NA}} ([[Krieketwêreldbeker 2003]])
* {{Cr-HK}} (Asiëbeker 2004, Asiëbeker 2008, Asiëbeker 2018)
* {{Cr-HK}} (Asiëbeker 2004, Asiëbeker 2008, Asiëbeker 2018)
* {{Cr-US}} (IKR-Kampioentrofee 2004)
* {{Cr-US}} ([[Kampioenetrofee 2004]])
* {{vlagland|Jersey}} (Krieketwêreldbeker-uitspeelrondte 2023)


{{Nasionale krieketspanne}}
{{Nasionale krieketspanne}}
{{Normdata}}
{{Normdata}}


[[Kategorie:Krieket]]
[[Kategorie:Internasionale eendagwedstryd| ]]

Huidige wysiging sedert 18:33, 9 Junie 2024

'n Internasionale eendagwedstryd tussen Australië en Indië in Melbourne.
'n Wit krieketbal, gebruik vir verkorte krieketvorme soos EDIs, T20 en wedstryde wat snags onder spreiligte gespeel word.

'n Internasionale eendagwedstryd (Engels: One Day International, afgekort ODI ) is 'n tipe krieketwedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Beide die Kampioenetrofee en die Krieketwêreldbeker word in hierdie formaat gespeel. In Afrikaans word die afkorting EDI ( Een Dag Internasionaal) gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.

Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste EDI is op 5 Januarie 1971 tussen Australië en Engeland op die Melbourne-krieketveld beslis. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel. Australië het die wedstryd met vyf paaltjies gewen.

Op die oomblik het 20 lande EDI-status en kan daarom aan EDI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat toetskrieket speel in, sowel as lande wat tydelike EDI-status van die Internasionale Krieketraad ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding.

Spanne met EDI-status[wysig | wysig bron]

Lande met permanente EDI-status[wysig | wysig bron]

Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) volgens status:

   Volle lidlande met toetsstatus (12)

   Geassosieerde lede met EDI-status (8)

   Geassosieerde lede (86)

   Voormalige of opgeskorte lede (8)

   Nielede (23)

Die twaalf lande met permanente EDI-status is (hul eerste EDI-wedstryd in hakkies):

  1. Vlag van Australië Australië (sedert 5 Januarie 1971)
  2. Vlag van Engeland Engeland (sedert 5 Januarie 1971)
  3. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (sedert 11 Februarie 1973)
  4. Vlag van Pakistan Pakistan (sedert 11 Februarie 1973)
  5. Vlag van Wes-Indië Wes-Indië (sedert 5 September 1973)
  6. Vlag van Indië Indië (sedert 13 Julie 1974)
  7. Vlag van Sri Lanka Sri Lanka (sedert 13 Februarie 1982)
  8. Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (sedert 10 November 1991)
  9. Vlag van Zimbabwe Zimbabwe (sedert 25 Oktober 1992)
  10. Vlag van Bangladesj Bangladesj (sedert 10 Oktober 1997)
  11. Vlag van Afghanistan Afghanistan (sedert 5 Desember 2017)
  12. Vlag van Ierland Ierland (sedert 5 Desember 2017)

Lande met 'n tydelike EDI-status[wysig | wysig bron]

Die agt lande met 'n tydelike EDI-status is:

  • Vlag van Skotland Skotland (sedert 27 Junie 2006, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
  • Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate (sedert 1 Februarie 2014, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
  • Vlag van Nepal Nepal (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
  • Vlag van Nederland Nederland (sedert 1 Augustus 2018, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
  • Vlag van Namibië Namibië (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
  • Vlag van Oman Oman (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
  • Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (sedert 27 April 2019, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)
  • Vlag van Kanada Kanada (sedert 27 Maart 2023, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2026)

Bevorder[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Ierland Ierland (vanaf 13 Junie 2006 tot 21 Mei 2017)
  • Vlag van Afghanistan Afghanistan (vanaf 19 April 2009 tot 14 Junie 2017)

Gerelegeer[wysig | wysig bron]

  • Vlag van Kenia Kenia (vanaf 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014)
  • Vlag van Bermuda Bermuda (vanaf 17 Mei 2006 tot 8 April 2009)
  • Vlag van Hongkong Hongkong (vanaf 1 Mei 2014 tot 17 Maart 2018)
  • Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee (vanaf 8 November 2014 tot 5 April 2023)

Lande met 'n voormalige EDI-status[wysig | wysig bron]

Lande kan hulle EDI-status verloor deur swak prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike EDI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi deel te neem.

  • Vlag van Kenia Kenia (van 10 Oktober 1997 tot 30 Januarie 2014)
  • Vlag van Kanada Kanada (van 16 Mei 2006 tot 28 Januarie 2014)
  • Vlag van Bermuda Bermuda (van 17 Mei 2006 tot 8 April 2009)
  • Vlag van Ierland Ierland (van 13 Junie 2006 tot einde 2017)
  • Vlag van Nederland Nederland (van 4 Julie 2006 tot 28 Januarie 2014)
  • Vlag van Afghanistan Afghanistan (van 19 April 2009 tot tot einde 2017)
  • Vlag van Hongkong Hongkong (sedert 1 Mei 2014, tot en met Krieketwêreldbekerkwalifisering 2022)

Spesiale EDI-status[wysig | wysig bron]

Soms kan die EDI-status deur die IKR ook vir spesiale geleenthede soos krieketwêreldbekers of kontinentale bekers toegeken word: