Gaan na inhoud

Internasionale eendagwedstryd: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
ODI→EDI (verkies in Afr.)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Australia_vs_India.jpg|thumb|regs|300px|'n Internasionale eendagwedstryd tussen Australië en Indië in Melbourne.]]
[[Lêer:Australia_vs_India.jpg|thumb|regs|300px|'n Internasionale eendagwedstryd tussen Australië en Indië in Melbourne.]]


'n '''Internasionale eendagwedstryd''' (Engels: ''One Day International'', afgekort ''ODI'') is 'n tipe [[krieket]]wedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die [[Krieket Wêreldbeker]] word onder andere in hierdie formaat gespeel. Afrikaanse koerante gebruik meestal die Engelse afkorting ''ODI'' om na internasionale eendagwedstryde te verwys.
'n '''Internasionale eendagwedstryd''' (Engels: ''One Day International'', afgekort ''ODI'') is 'n tipe [[krieket]]wedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die [[Krieket Wêreldbeker]] word onder andere in hierdie formaat gespeel. In Afrikaans word die afkorting ''EDI'' gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.


Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste ODI is op [[5 Januarie]] [[1971]] tussen [[Australië]] en [[Engeland]] op die Melbourne Krieketgronde beklink. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel.
Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste EDI is op [[5 Januarie]] [[1971]] tussen [[Australië]] en [[Engeland]] op die Melbourne Krieketgronde beklink. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel.
Australië wen die wedstryd met 5 paaltjies.
Australië wen die wedstryd met 5 paaltjies.


Op die oomblik het 16 lande ODI-status en kan daarom aan ODI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat [[toetskrieket]] speel in, sowel as lande wat tydelike ODI-status van die [[Internasionale Krieketraad]] ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die top lande mee te ding.
Op die oomblik het 16 lande EDI-status en kan daarom aan ODI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat [[toetskrieket]] speel in, sowel as lande wat tydelike EDI-status van die [[Internasionale Krieketraad]] ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding.


== Lande met permanente ODI-status ==
== Lande met permanente EDI-status ==
Die tien lande met permanente ODI-status is:
Die tien lande met permanente EDI-status is:
* {{vlagland|Australië}}
* {{vlagland|Australië}}
* {{vlagland|Bangladesj}}
* {{vlagland|Bangladesj}}
Lyn 22: Lyn 22:




== Lande met 'n tydelike ODI-status ==
== Lande met 'n tydelike EDI-status ==
Die ses lande met 'n tydelike ODI-status is:
Die ses lande met 'n tydelike EDI-status is:


* {{vlagland|Afghanistan}}, sedert 19 April 2009
* {{vlagland|Afghanistan}}, sedert 19 April 2009
Lyn 32: Lyn 32:
* {{vlagland|Skotland}}, sedert 1 Januarie 2006
* {{vlagland|Skotland}}, sedert 1 Januarie 2006


Hierdie lande behoud hulle ODI-status tot die kwalifikasies vir die Wêreldbeker van 2013.
Hierdie lande behoud hulle EDI-status tot die kwalifikasies vir die Wêreldbeker van 2013.


== Lande met 'n voormalige ODI-status ==
== Lande met 'n voormalige EDI-status ==
Lande kan hulle ODI-status verloor deur slegte prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike ODI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi te kan deelneem.
Lande kan hulle EDI-status verloor deur swak prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike EDI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi deel te neem.


* {{vlagland|Bermuda}}, van 1 Januarie 2006 tot 8 April 2009
* {{vlagland|Bermuda}}, van 1 Januarie 2006 tot 8 April 2009
* {{vlagland|Hongkong}}, van 16 tot en met 18 Julie 2004 en van 24 tot en met 25 Junie 2008
* {{vlagland|Hongkong}}, van 16 tot en met 18 Julie 2004 en van 24 tot 25 Junie 2008
* {{vlagland|Namibië}}, van 10 Februarie tot en met 3 Maart 2003
* {{vlagland|Namibië}}, van 10 Februarie tot 3 Maart 2003
* [[Oos-Afrika]], van 7 tot en met 14 Junie 1975
* [[Oos-Afrika]], van 7 tot 14 Junie 1975
* {{vlagland|Verenigde Arabiese Emirate}}, van 13 tot en met 17 April 1994, van 16 Februarie 1996 tot en met 1 Maart 1996, van 16 tot en met 17 Julie 2004 en van 24 tot en met 26 Junie 2008
* {{vlagland|Verenigde Arabiese Emirate}}, van 13 tot 17 April 1994, van 16 Februarie 1996 tot 1 Maart 1996, van 16 tot 17 Julie 2004 en van 24 tot 26 Junie 2008
* {{vlagland|VSA}}, van 10 tot en met 13 September 2004
* {{vlagland|VSA}}, van 10 tot 13 September 2004


{{Saadjie}}
{{Saadjie}}

Wysiging soos op 07:34, 11 Desember 2013

'n Internasionale eendagwedstryd tussen Australië en Indië in Melbourne.

'n Internasionale eendagwedstryd (Engels: One Day International, afgekort ODI) is 'n tipe krieketwedstryd waar twee internasionale spanne op een dag 'n beperkte aantal boulbeurte speel (gewoonlik 50 elk). Die Krieket Wêreldbeker word onder andere in hierdie formaat gespeel. In Afrikaans word die afkorting EDI gebruik om na internasionale eendagwedstryde te verwys.

Internasionale eendagwedstryde is in die laat twintigste eeu ontwikkel. Die eerste EDI is op 5 Januarie 1971 tussen Australië en Engeland op die Melbourne Krieketgronde beklink. Nadat die eerste drie dae uitgereën het, het wedstrydbeamptes besluit om die toets af te las en eerder 'n eendagwedstryd van 40 agt-bal boulbeurte te speel. Australië wen die wedstryd met 5 paaltjies.

Op die oomblik het 16 lande EDI-status en kan daarom aan ODI-wedstryde deelneem. Dit sluit al die lande wat toetskrieket speel in, sowel as lande wat tydelike EDI-status van die Internasionale Krieketraad ontvang het. Die doel van tydelike status is om opkomende krieketlande die geleentheid te gun om teen die toplande mee te ding.

Lande met permanente EDI-status

Die tien lande met permanente EDI-status is:


Lande met 'n tydelike EDI-status

Die ses lande met 'n tydelike EDI-status is:

Hierdie lande behoud hulle EDI-status tot die kwalifikasies vir die Wêreldbeker van 2013.

Lande met 'n voormalige EDI-status

Lande kan hulle EDI-status verloor deur swak prestasies by die Wêreldbeker vir B-lande of deur 'n besluit van die IKR. Daar is ook lande wat tydelike EDI-status verkry het om aan 'n bepaalde toernooi deel te neem.

  • Vlag van Bermuda Bermuda, van 1 Januarie 2006 tot 8 April 2009
  • Vlag van Hongkong Hongkong, van 16 tot en met 18 Julie 2004 en van 24 tot 25 Junie 2008
  • Vlag van Namibië Namibië, van 10 Februarie tot 3 Maart 2003
  • Oos-Afrika, van 7 tot 14 Junie 1975
  • Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate, van 13 tot 17 April 1994, van 16 Februarie 1996 tot 1 Maart 1996, van 16 tot 17 Julie 2004 en van 24 tot 26 Junie 2008
  • Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State, van 10 tot 13 September 2004