Gaan na inhoud

Omoesati: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
MerlIwBot (besprekings | bydraes)
k robot Bygevoeg: pa:ਓਮੁਸਾਟੀ
k Spel Omoesati
 
(13 wysigings tussenin deur 9 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{| class="prettytable" style="float:right; width:300px;"
{| class="wikitable" style="float: right; width: 300px;"
|-
|-
! colspan="2" bgcolor="#EFEFEF" |<font size="+1">'''Omoesati'''</font><br />
! colspan="2" style="background:#EFEFEF; font-size:1.4em;" | '''Omoesati'''

|- align="center"
|- align="center"
|-
|-
| [[Hoofstad]]: || [[Lêer:Wappen Outapi - Namibia.jpg|20px]] [[Uutapi]] (Outapi)
| [[Hoofstad]]: || [[Lêer:Wappen Outapi - Namibia.jpg|20px]] [[Uutapi]] (Outapi)
|-
|-
| [[Grootste stad]]: || [[Uutapi]]
| [[Stad|Grootste stad]]: || [[Uutapi]]
|-
|-
| colspan="2" align="center" | [[Lêer:Namibia Regions Omusati 250px.png|200px|Namibia Karte (Oshikoto)]]
| colspan="2" align="center" | [[Lêer:Namibia Regions Omusati 250px.png|200px|Ligging van Omoesati in Namibië]]
|}
|}
'''Omoesati''' is een van die 13 [[streke van Namibië]]. Omoesati se hoofdorp en grootste nedersetting is [[Uutapi]].


'''Omoesati''' is een van die 14 [[streke van Namibië]] en lê in die verre noordekant van die land. Omoesati se hoofdorp en grootste nedersetting is [[Outapi|Uutapi]]. In die noorde grens Omoesati aan [[Angola]], in die ooste aan [[Ohangwena]] en [[Osjana]], en in die suide en weste aan [[Kunene]].
{{saadjie}}

Omoesati het ongeveer 230&nbsp;000 inwoners (sowat 10% van Namibië se bevolking), en deel [[Ovamboland|Owamboland]] se tipiese hoë bevolkingsdigtheid. Die naam "Omoesati" beteken "[[mopanie]]" synde die oorheersende boom in die streek.

Die Omoesati-streek is die tuiste van [[Sam Nujoma]], die eerste President van Namibië.

{{Saadjie}}
{{Streke van Namibië}}
{{Streke van Namibië}}


[[Kategorie:Streke van Namibië]]
[[Kategorie:Streke van Namibië]]

[[bg:Омусати]]
[[de:Omusati]]
[[en:Omusati Region]]
[[es:Omusati (Namibia)]]
[[et:Omusati ringkond]]
[[fi:Omusati]]
[[fr:Omusati]]
[[hr:Omusati]]
[[it:Regione di Omusati]]
[[ja:オムサティ州]]
[[ko:오무사티 주]]
[[nl:Omusati]]
[[no:Omusati (region)]]
[[pa:ਓਮੁਸਾਟੀ]]
[[pl:Omusati]]
[[pnb:صوبہ اوموساٹی]]
[[pt:Omusati]]
[[ru:Омусати]]
[[sw:Mkoa wa Omusati]]
[[zh:奧穆薩蒂區]]

Huidige wysiging sedert 10:05, 21 November 2021

Omoesati
Hoofstad: Uutapi (Outapi)
Grootste stad: Uutapi
Ligging van Omoesati in Namibië

Omoesati is een van die 14 streke van Namibië en lê in die verre noordekant van die land. Omoesati se hoofdorp en grootste nedersetting is Uutapi. In die noorde grens Omoesati aan Angola, in die ooste aan Ohangwena en Osjana, en in die suide en weste aan Kunene.

Omoesati het ongeveer 230 000 inwoners (sowat 10% van Namibië se bevolking), en deel Owamboland se tipiese hoë bevolkingsdigtheid. Die naam "Omoesati" beteken "mopanie" synde die oorheersende boom in die streek.

Die Omoesati-streek is die tuiste van Sam Nujoma, die eerste President van Namibië.