Gaan na inhoud

Oos-Kaap: Verskil tussen weergawes

Koördinate: 32°S 27°O / 32°S 27°O / -32; 27
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
belangrikste dorpe
k Wysigings deur 156.155.64.128 teruggerol na laaste weergawe deur 165.255.83.138
Etiket: Terugrol

(40 wysigings tussenin deur 19 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Koördinate|32|S|27|O|region:ZA_type:adm1st_source:GNS-enwiki|aansig=titel}}
{| border=1 align=right cellpadding=4 cellspacing=0 width=250 style="margin: 0 0 1em 1em; background: #f9f9f9; border: 1px #aaaaaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%;"
{| style="float:right; width: 300px; margin: 0 0 0.5em 1em;" id="toc" class="infobox"
|+'''Oos-Kaap
Eastern Cape
Mpuma-Koloni'''
|+ {{Teksgrootte|120%|'''Provinsie Oos-Kaap
Eastern Cape Province
Mpuma-Koloni'''}}
| align="center" colspan="2"|
{| border=0 cellpadding=2 cellspacing=0 style="background:#f9f9f9; text-align:center;"

|colspan="2" style="text-align:center;"|[[Lêer:Coat of arms of the Eastern Cape.svg|200px]]
| align="center" width="140px" |[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|125px]]
Wapen

| align=center colspan=2 style="background:#f9f9f9;" | [[Lêer:Map of South Africa with the Eastern Cape highlighted.svg|200px|Ligging van die Oos-Kaap]]
|colspan="2" style="text-align:center;"|[[Lêer:Eastern Cape in South Africa.svg|200px|Ligging van die Oos-Kaap]]

|'''[[Hoofstad]]''' || [[Bhisho]] (voorheen Bisho)
|'''[[Hoofstad]]''' || [[Bhisho]] (voorheen Bisho)

|'''Grootste stad''' || [[Port Elizabeth]]
|'''Grootste stad''' || [[Port Elizabeth]]

|'''Premier''' || [[Noxolo Kieviet]] ([[African National Congress|ANC]])
|'''Premier''' || [[Oscar Mabuyane]] ([[African National Congress|ANC]])

|'''[[Oppervlakte]]'''
- Totaal
|'''[[Oppervlakte]]'''
Totaal
|Geranglys 2de
169 580 vk km
|Geranglys 2de
168 966 vk km

|'''[[Bevolking]]'''
- Totaal (2001)
- [[Bevolkingsdigtheid|Bev.digtheid]]
|'''[[Bevolking]]<ref name=2011-sensus>[http://www.statssa.gov.za/Census2011/Products/Census_2011_Census_in_brief.pdf statssa.gov.za] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20181225082845/http://www.statssa.gov.za/Census2011/Products/Census_2011_Census_in_brief.pdf%20 |date=25 Desember 2018 }} – 2011-sensus</ref>'''
- Totaal (2011)
- [[Bevolkingsdigtheid|Bev.digtheid]]
|Geranglys 3de
6 436 761
38 / vk km
|Geranglys 3de
6 562 053
39 / vk km

|'''[[Tale]]'''
|'''[[Taal|Tale]]<ref name="2011-sensus" />'''
| [[Xhosa]] (83%)
[[Afrikaans]] (9,6%)
[[Engels]] (3,7%)
| [[Xhosa]] (78,8%), [[Afrikaans]] (10,6%), [[Engels]] (5,6%), [[Suid-Sotho]] (2,5%)

|'''Etniese verdeling'''
|'''Etniese verdeling<ref name="2011-sensus" />'''
| Swartes (87,6%)
[[Kleurlinge]] (7,4%)
Blankes (4,7%)
Asiërs (0,3%)
| [[Swart mense]] (86,3%), [[Kleurlinge]] (8,3%), [[Blanke Suid-Afrikaners|Blankes]] (4,7%), [[Asiatiese Suid-Afrikaners|Asiërs]] (0,4%)

| colspan=2 align=right style="padding: 0 5px 0 5px" |
| colspan=2 align=right style="padding: 0 5px 0 5px" |

Die '''Oos-Kaap''' is een van die nege provinsies van [[Suid-Afrika]]. Die [[hoofstad]] is [[Bhisho]]. Die provinsie is in [[1994]] gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige [[Kaapprovinsie]] en die "tuislande" [[Ciskei]] en [[Transkei]].

Die '''Oos-Kaap''' ([[Engels]]: '''Eastern Cape''', [[Xhosa]]: '''IPhondo yaMpuma-Koloni''') is een van die nege [[Provinsies van Suid-Afrika|provinsies]] van [[Suid-Afrika]]. Die [[hoofstad]] is [[Bhisho]]. Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige [[Kaapprovinsie]] en die [[bantoestan|"tuislande"]] [[Ciskei]] en [[Transkei]].
Die stede en belangrikste dorpe is [[Port Elizabeth]], [[Oos-Londen]], [[Grahamstad]], [[King William's Town]], [[Queenstown]], [[Uitenhage]], [[Jeffreysbaai]], [[Mthatha]] (voorheen Umtata), [[Aliwal-Noord]], [[Graaff-Reinet]] en [[Cradock]].

Die stede en belangrikste dorpe is [[Port Elizabeth]], [[Oos-Londen]], [[Grahamstad]], [[King William's Town]], [[Queenstown]], [[Uitenhage]], [[Jeffreysbaai]], [[Mthatha]] (voorheen Umtata), [[Aliwal-Noord]], [[Graaff-Reinet]] en [[Cradock]].

== Demografie ==
== Demografie ==
[[Lêer:Eastern Cape dominant language map.svg|duimnael|links|Meerderheidstale in die Oos-Kaap:
* Bevolking (2001-sensus): 6 436 763.
{{columns-list|2|
* Tale: [[Xhosa]] (83,4%), gevolg deur [[Afrikaans]] (9,3%).
{{sleutel|#8dd3c7|[[Afrikaans]]}}
{{sleutel|#ffffb3|[[Engels]]}}
{{sleutel|#fb8072|[[Xhosa]]}}
{{sleutel|#80b1d3|[[Zoeloe]]}}
{{sleutel|#b3de69|[[Suid-Sotho]]}}}}
{{sleutel|#d0d0d0|Geen meerderheidstaal}}]]
* Bevolking (2011-sensus): 6 562 053.
* Tale: [[Xhosa]] (78,85%), gevolg deur [[Afrikaans]] (10,58%).
* Godsdiens: [[Christendom]] 87,1% (2001)
* Godsdiens: [[Christendom]] 87,1% (2001)
* Die dominante bevolkingsgroep (79%) in die provinsie, die [[Xhosas]], word onderverdeel in die volgende stamme:
[[File:Eastern Cape dominant language map.svg|thumb|left|240px|Tale van die Oos-Kaap
** Gcaleka, Hlube, Rharhabe, Thembu, Bomvana, Mapondo en Mapondomise.
{{legend|#8dd3c7|Afrikaans}}
{{legend|#ffffb3|Engels}}
{{legend|#fb8072|Xhosa}}
{{legend|#80b1d3|Zoeloe}}
{{legend|#b3de69|Suid-Sotho}}]]

== Geografie ==
== Geografie ==
* Oppervlakte: Sowat 169 580 km2.
* Oppervlakte: Sowat 168 966 km².

=== Ligging en topografie ===
=== Ligging en topografie ===
Die provinsie lê in die suidooste van Suid-Afrika aan die [[Indiese Oseaan]]. Dit word in die noorde begrens deur die [[Vrystaat]], [[Lesotho]] en [[KwaZulu-Natal]] en in die weste deur die [[Wes-Kaap]] en [[Noord-Kaap]]. Daar is groot verskille in die landskap, wat wissel van manjifieke strande in die suide en ooste tot grasvlaktes in die oostelike binneland en 'n deel van die barre Groot [[Karoo]] in die noordweste. Daar is uitgebreide woude in die suide. 'n Reeks bergreekse loop deur die middel van die Oos-Kaap, en die [[Witteberg]]e en [[Drakensberg]] lê aan die provinsie se noordoosgrens. Die kusstreek vanaf die [[Groot-Keirivier]] in die suide tot by [[Port Edward]] in die noorde staan bekend as die [[Wildekus]].
Die provinsie lê in die suidooste van Suid-Afrika aan die [[Indiese Oseaan]]. Dit word in die noorde begrens deur die [[Vrystaat]], [[Lesotho]] en [[KwaZulu-Natal]] en in die weste deur die [[Wes-Kaap]] en [[Noord-Kaap]]. Daar is groot verskille in die landskap, wat wissel van manjifieke strande in die suide en ooste tot grasvlaktes in die oostelike binneland en 'n deel van die barre [[Karoo|Groot Karoo]] in die noordweste. Daar is uitgebreide woude in die suide. 'n Reeks bergreekse loop deur die middel van die Oos-Kaap, en die [[Witteberg]]e en [[Drakensberge]] lê aan die provinsie se noordoosgrens. Die kusstreek vanaf die [[Groot-Keirivier]] in die suide tot by [[Port Edward]] in die noorde staan bekend as die [[Wildekus]].

== Ekonomie ==
== Ekonomie ==
[[Lêer:Somerset-Oos Gill-kollege vooraansig.jpg|duimnael|links|[[Gill-kollege]] op [[Somerset-Oos]], een van die provinsie se bekende skole.]]
Die groot stede [[Port Elizabeth]] en [[Oos-Londen]] huisves 'n aantal motorvervaardigers en ander groot maatskappye. [[Volkswagen]], Ford, General Motors, Daimler Chrysler, GoodYear, Nestlé, Johnson & Johnson en andere word hier aangetref. Maar die res van die Oos-Kaap is veral landbougebied, wat sitrus- en ander vrugte, mielies en sorghum produseer. Die provinsie het ook bees- en skaapplase, laasgenoemde veral in die Groot Karoo. Die oorde wat al langs die Oos-Kaapse kus lê, het groot toerismepotensiaal. Die provinsie se hawens by Port Elizabeth en Oos-Londen wag om aangevul te word deur 'n belangrike nuwe Suid-Afrikaanse hawe, dié van Coega (of Ngqura). Dit word tans 20 km noordoos van Port Elizabeth se hawe aangelê -- aan die mond van die [[Coegarivier]] in [[Algoabaai]]. Die plan is dat die hawe eerlank in bedryf sal kom.
[[Lêer:Molteno NG kerk 3.jpg|duimnael|[[NG gemeente Molteno]] se kerkgebou is een van talle geskiedkundige klipkerkgeboue op die Oos-Kaapse platteland.]]
Die groot stede [[Port Elizabeth]] en [[Oos-Londen]] huisves 'n aantal [[Motorvoertuig|motorvervaardigers]]s en verskeie groot maatskappye. Fabrieke van [[Volkswagen]], [[Ford]], [[General Motors]], [[Mercedes-Benz Suid-Afrika]], Good Year, [[Nestlé]], Johnson & Johnson, Aspen (farmaseuties) en andere word hier aangetref. Maar die res van die Oos-Kaap is veral [[landbou]]gebied, wat [[sitrus]]- en ander [[vrugte]], [[mielie]]s en [[sorghum]] produseer. Die omgewing rondom [[Stutterheim]] bestaan uit bosbouplantasies. Die provinsie het ook [[bees]]- en [[skaap]]plase, laasgenoemde veral in die Groot Karoo.

Die oorde wat al langs die Oos-Kaapse kus lê, het groot [[toerisme]]potensiaal. Die provinsie se hawens is Port Elizabeth, Oos-Londen en 'n groot nuwe Suid-Afrikaanse hawe, dié van Ngqura (of [[Coega]]). Laasgenoemde is 20 km noordoos van Port Elizabeth se hawe aangelê – aan die mond van die [[Coegarivier]] in [[Algoabaai]]. Die hawe van Ngqura het in 2011 sy eerste handelskip verwelkom, en is in Maart 2012 amptelik geopen deur [[Jacob Zuma|President Zuma]].

== Bronne ==
== Bronne ==
* {{Mieliestronk|url=http://www.mieliestronk.com/provinsies.html}}
* {{Mieliestronk|url=http://www.mieliestronk.com/provinsies.html}}

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Eastern Cape|Oos-Kaap}}
* {{en}} [http://www.eastern-cape.com Die Oos-Kaap]
* {{en}} {{Wikivoyage|Eastern_Cape|Oos-Kaap}}
* {{en}} [http://www.ecprov.gov.za/ Amptelike webwerf]
* {{Wikt-inlyn|Oos-Kaap}}

{{Provinsies van Suid-Afrika}}
{{Provinsies van Suid-Afrika}}
{{Oos-Kaapse Munisipaliteite}}
{{Oos-Kaapse Munisipaliteite}}
{{Normdata}}

[[Kategorie:Oos-Kaap| ]]
[[Kategorie:Oos-Kaap| ]]

[[ar:كيب الشرقية]]
[[be:Усходне-Капская правінцыя]]
[[be-x-old:Усходняя Капская правінцыя]]
[[bg:Източен Кейп]]
[[bn:পূর্ব কেপ প্রদেশ]]
[[ca:Cap Oriental]]
[[da:Øst-Kapprovinsen]]
[[de:Ostkap]]
[[en:Eastern Cape]]
[[eo:Orienta Kablando]]
[[es:Provincia Oriental del Cabo]]
[[et:Ida-Kapimaa]]
[[eu:Lurmutur Ekialdea]]
[[fa:کیپ شرقی]]
[[fi:Eastern Cape]]
[[fr:Cap-Oriental]]
[[he:הכף המזרחי]]
[[hr:Eastern Cape]]
[[id:Eastern Cape]]
[[it:Provincia del Capo Orientale]]
[[ja:東ケープ州]]
[[ko:이스턴케이프 주]]
[[la:Promontorium Orientale]]
[[lt:Rytų Kapas]]
[[mk:Источен Кејп]]
[[mr:ईस्टर्न केप]]
[[ms:Cape Timur]]
[[nl:Oost-Kaap]]
[[nn:Eastern Cape]]
[[no:Eastern Cape]]
[[nov:Est Kabe]]
[[nso:Kapa Bohlabela]]
[[ny:Eastern Cape]]
[[pl:Prowincja Przylądkowa Wschodnia]]
[[pnb:لیندا کیپ]]
[[pt:Cabo Oriental]]
[[ro:Provincia Eastern Cape]]
[[ru:Восточно-Капская провинция]]
[[sh:Eastern Cape]]
[[ss:Eastern Cape]]
[[st:Kapa Botjhabela]]
[[sv:Östra Kapprovinsen]]
[[sw:Rasi ya Mashariki]]
[[tn:Eastern Cape]]
[[uk:Східна Капська провінція]]
[[ve:Kapa Vhubvaḓuvha]]
[[vi:Đông Cape]]
[[vo:Lofüdakepiän]]
[[xh:IPhondo yaMpuma-Koloni]]
[[yo:Eastern Cape]]
[[zh:東開普省]]
[[zu:KwaXhosa]]

Huidige wysiging sedert 14:24, 23 Januarie 2024

32°S 27°O / 32°S 27°O / -32; 27

Provinsie Oos-Kaap
Eastern Cape Province
Mpuma-Koloni

Wapen
Ligging van die Oos-Kaap
Hoofstad Bhisho (voorheen Bisho)
Grootste stad Port Elizabeth
Premier Oscar Mabuyane (ANC)
Oppervlakte
– Totaal
Geranglys 2de
168 966 vk km
Bevolking[1]
- Totaal (2011)
- Bev.digtheid
Geranglys 3de
6 562 053
39 / vk km
Tale[1] Xhosa (78,8%), Afrikaans (10,6%), Engels (5,6%), Suid-Sotho (2,5%)
Etniese verdeling[1] Swart mense (86,3%), Kleurlinge (8,3%), Blankes (4,7%), Asiërs (0,4%)

Die Oos-Kaap (Engels: Eastern Cape, Xhosa: IPhondo yaMpuma-Koloni) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Bhisho. Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei.

Die stede en belangrikste dorpe is Port Elizabeth, Oos-Londen, Grahamstad, King William's Town, Queenstown, Uitenhage, Jeffreysbaai, Mthatha (voorheen Umtata), Aliwal-Noord, Graaff-Reinet en Cradock.

Demografie

[wysig | wysig bron]
Meerderheidstale in die Oos-Kaap:

Afrikaans

Engels

Xhosa

Zoeloe

Suid-Sotho

Geen meerderheidstaal

• Bevolking (2011-sensus): 6 562 053.
• Tale: Xhosa (78,85%), gevolg deur Afrikaans (10,58%).
• Godsdiens: Christendom 87,1% (2001)
• Die dominante bevolkingsgroep (79%) in die provinsie, die Xhosas, word onderverdeel in die volgende stamme:
• Gcaleka, Hlube, Rharhabe, Thembu, Bomvana, Mapondo en Mapondomise.

Geografie

[wysig | wysig bron]
• Oppervlakte: Sowat 168 966 km².

Ligging en topografie

[wysig | wysig bron]

Die provinsie lê in die suidooste van Suid-Afrika aan die Indiese Oseaan. Dit word in die noorde begrens deur die Vrystaat, Lesotho en KwaZulu-Natal en in die weste deur die Wes-Kaap en Noord-Kaap. Daar is groot verskille in die landskap, wat wissel van manjifieke strande in die suide en ooste tot grasvlaktes in die oostelike binneland en 'n deel van die barre Groot Karoo in die noordweste. Daar is uitgebreide woude in die suide. 'n Reeks bergreekse loop deur die middel van die Oos-Kaap, en die Witteberge en Drakensberge lê aan die provinsie se noordoosgrens. Die kusstreek vanaf die Groot-Keirivier in die suide tot by Port Edward in die noorde staan bekend as die Wildekus.

Ekonomie

[wysig | wysig bron]
Gill-kollege op Somerset-Oos, een van die provinsie se bekende skole.
NG gemeente Molteno se kerkgebou is een van talle geskiedkundige klipkerkgeboue op die Oos-Kaapse platteland.

Die groot stede Port Elizabeth en Oos-Londen huisves 'n aantal motorvervaardigerss en verskeie groot maatskappye. Fabrieke van Volkswagen, Ford, General Motors, Mercedes-Benz Suid-Afrika, Good Year, Nestlé, Johnson & Johnson, Aspen (farmaseuties) en andere word hier aangetref. Maar die res van die Oos-Kaap is veral landbougebied, wat sitrus- en ander vrugte, mielies en sorghum produseer. Die omgewing rondom Stutterheim bestaan uit bosbouplantasies. Die provinsie het ook bees- en skaapplase, laasgenoemde veral in die Groot Karoo.

Die oorde wat al langs die Oos-Kaapse kus lê, het groot toerismepotensiaal. Die provinsie se hawens is Port Elizabeth, Oos-Londen en 'n groot nuwe Suid-Afrikaanse hawe, dié van Ngqura (of Coega). Laasgenoemde is 20 km noordoos van Port Elizabeth se hawe aangelê – aan die mond van die Coegarivier in Algoabaai. Die hawe van Ngqura het in 2011 sy eerste handelskip verwelkom, en is in Maart 2012 amptelik geopen deur President Zuma.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
1. 1,0 1,1 1,2 statssa.gov.za Geargiveer 25 Desember 2018 op Wayback Machine – 2011-sensus

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Provinsies van Suid-Afrika Vlag van Suid-Afrika
Gauteng | KwaZulu-Natal | Limpopo | Mpumalanga | Noord-Kaap | Noordwes | Oos-Kaap | Vrystaat | Wes-Kaap