Gaan na inhoud

Michael Imperioli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Michael Imperioli
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Maart 1966 (1966-03-26) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Imperioli (gebore 26 Maart 1966) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Goodfellas (1990), Summer of Sam (1999), en The Lovely Bones (2009), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).

Filmografie

Rolprente

  • 1990: Goodfellas
  • 1994: Postcards from America
  • 1995: Sweet Nothing
  • 1996: Under the Bridge
  • 1997: River Made to Drown In
  • 1998: Too Tired to Die
  • 1999: Summer of Sam
  • 1999: On the Run
  • 2003: High Roller: The Stu Ungar Story
  • 2004: My Baby's Daddy
  • 2007: The Inner Life of Martin Frost
  • 2007: The Lovebirds
  • 2009: The Lovely Bones
  • 2009: The Hungry Ghosts
  • 2009: 42nd Street: River to River
  • 2011: Stuck Between Stations
  • 2014: Foreclosure
  • 2014: The M Word
  • 2014: The Scribbler
  • 2014: Cantinflas
  • 2015: Houses
  • 2018: Cabaret Maxime
  • 2018: Primal
  • Untitled Tom Phillips Project
  • Rains Retreat

Televisiereekse

  • 1999: The Sopranos
  • 2008: Life on Mars
  • 2010: Detroit 1-8-7
  • 2015: Mad Dogs
  • 2018: Alex, Inc.

Televisierolprente

  • 2000: Disappearing Acts
  • 2007: Mitch Albom's For One More Day
  • 2012: 40
  • 2012: The Godfather Legacy
  • 2013: Nicky Deuce
  • 2014: Saint Francis

Video's

  • 2011: 2011 Vail Film Festival
  • 2013: The Call: Inside the Stunts
  • 2014: The Making of 'Oldboy'
  • 2014: Oldboy: Talking Heads
  • 2014: Oldboy: Transformation

Eksterne skakels