Monegaskies: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
k robot Bygevoeg: lt:Monegaskų kalba |
k Kategorie:Monaco verwyder; Kategorie:Tale van Monaco bygevoeg (HotCat.js) |
||
(22 wysigings tussenin deur 15 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Inligtingskas Taal |
|||
⚫ | |||
|naam=Monegaskies |
|||
|inheemsenaam=Munegascu |
|||
|familiekleur=Indo-Europees |
|||
|state={{Vlagland|Monaco}} |
|||
|streek= |
|||
|sprekers=35 657 |
|||
|rang= |
|||
|skrif=[[Latynse alfabet]] |
|||
⚫ | |||
|fam3=[[Wes-Romaanse tale|Wes-Romaans]] |
|||
|fam4=[[Galloitalies]] |
|||
|fam5=[[Liguries]] |
|||
|nasie= |
|||
|agentskap= |
|||
|iso1=|iso2=|iso3= |
|||
|kaart= |
|||
}} |
|||
⚫ | |||
⚫ | Monegaskies is 'n Romaanse taal, wat op die grondslag van Zeneize, die huidige [[Liguries |
||
⚫ | Monegaskies is 'n [[Romaanse tale|Romaanse]] [[taal]], wat op die grondslag van Zeneize, die huidige [[Liguries]]e omgangstaal ontwikkel het en ondanks sterk [[Oksitaans]]e invloede nog steeds baie ooreenkomste met die plaaslike dialek van [[Genua]] toon. Danksy die Genuese oorsprong verskil dit ook sterk van aangrensende Suid-Franse dialekte soos Intemeliaans (''Intemelio'') en Mentonaskies, die dialek van die stad [[Menton]]. |
||
⚫ | |||
⚫ | |||
* '''ü''', wat soos die Duitse ekwivalent of die Franse ''u'' uitgespreek word; |
* '''ü''', wat soos die Duitse ekwivalent of die Franse ''u'' uitgespreek word; |
||
Lyn 9: | Lyn 28: | ||
* '''ç''', wat soos in Frans as 'n /s/-klank uitgespreek word: Die Monegaskiese woord ''tradiçiùn'' is afgelei van die Franse ''tradition'', nie van die Italiaanse ''tradizione'' nie. |
* '''ç''', wat soos in Frans as 'n /s/-klank uitgespreek word: Die Monegaskiese woord ''tradiçiùn'' is afgelei van die Franse ''tradition'', nie van die Italiaanse ''tradizione'' nie. |
||
{{Saadjie}} |
|||
⚫ | |||
{{Romaans}} |
|||
⚫ | |||
⚫ | |||
[[br:Monegaskeg]] |
|||
[[Kategorie:Romaanse tale]] |
|||
[[ca:Monegasc]] |
|||
[[cs:Monégasque]] |
|||
[[de:Monegassische Sprache]] |
|||
[[en:Monégasque dialect]] |
|||
[[es:Idioma monegasco]] |
|||
[[eu:Monakoera]] |
|||
[[fi:Monegassi]] |
|||
[[fr:Monégasque]] |
|||
[[ga:Monacais]] |
|||
[[gl:Monegasco]] |
|||
[[he:מונגאסקית]] |
|||
[[it:Dialetto monegasco]] |
|||
[[ja:モナコ語]] |
|||
[[ko:모나코어]] |
|||
[[kw:Monegaskek]] |
|||
[[lij:Lengua monegasca]] |
|||
[[lmo:Dialett monegasch]] |
|||
[[lt:Monegaskų kalba]] |
|||
[[nl:Monegaskisch]] |
|||
[[no:Monegaskisk]] |
|||
[[oc:Monegasc]] |
|||
[[pl:Język monegaski]] |
|||
[[pt:Língua monegasca]] |
|||
[[ru:Монегасский язык]] |
|||
[[sv:Monegaskiska]] |
|||
[[zh:摩纳哥语]] |
Huidige wysiging sedert 19:15, 23 Oktober 2018
Monegaskies Munegascu | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Monaco | |
Totale sprekers: | 35 657 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Galloitalies Liguries Monegaskies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | — | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Monegaskies (Munegascu, Frans: Monégasque) is die inheemse taal van Monaco, waar dit ook as 'n verpligte skoolvak ingevoer is.
Monegaskies is 'n Romaanse taal, wat op die grondslag van Zeneize, die huidige Liguriese omgangstaal ontwikkel het en ondanks sterk Oksitaanse invloede nog steeds baie ooreenkomste met die plaaslike dialek van Genua toon. Danksy die Genuese oorsprong verskil dit ook sterk van aangrensende Suid-Franse dialekte soos Intemeliaans (Intemelio) en Mentonaskies, die dialek van die stad Menton.
Die Monegaskiese spelling en uitspraak stem grotendeels met Italiaans ooreen, behalwe vir
- ü, wat soos die Duitse ekwivalent of die Franse u uitgespreek word;
- œ, wat soos die Franse klank é uitgespreek word en
- ç, wat soos in Frans as 'n /s/-klank uitgespreek word: Die Monegaskiese woord tradiçiùn is afgelei van die Franse tradition, nie van die Italiaanse tradizione nie.