Monegaskies: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: pms:Lenga monegasca |
k r2.7.2) (robot Bygevoeg: nds-nl:Monegaskies |
||
Lyn 34: | Lyn 34: | ||
[[lmo:Dialett monegasch]] |
[[lmo:Dialett monegasch]] |
||
[[lt:Monegaskų kalba]] |
[[lt:Monegaskų kalba]] |
||
[[nds-nl:Monegaskies]] |
|||
[[nl:Monegaskisch]] |
[[nl:Monegaskisch]] |
||
[[no:Monegaskisk]] |
[[no:Monegaskisk]] |
Wysiging soos op 05:09, 10 November 2011
Monegaskies (Munegascu, Frans: Monégasque) is die inheemse taal van Monaco, waar dit ook as 'n verpligte skoolvak ingevoer is.
Monegaskies is 'n Romaanse taal, wat op die grondslag van Zeneize, die huidige Liguriese omgangstaal ontwikkel het en ondanks sterk Oksitaanse invloede nog steeds baie ooreenkomste met die plaaslike dialek van Genua toon. Danksy die Genuese oorsprong verskil dit ook sterk van aangrensende Suid-Franse dialekte soos Intemeliaans (Intemelio) en Mentonaskies, die dialek van die stad Menton.
Die Monegaskiese spelling en uitspraak stem grotendeels met Italiaans ooreen, behalwe vir
- ü, wat soos die Duitse ekwivalent of die Franse u uitgespreek word;
- œ, wat soos die Franse klank é uitgespreek word en
- ç, wat soos in Frans as 'n /s/-klank uitgespreek word: Die Monegaskiese woord tradiçiùn is afgelei van die Franse tradition, nie van die Italiaanse tradizione nie.