Gaan na inhoud

Swart nommertjie: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Anneke_Grönloh_1964_Eurovision_dress.jpg|duimnael|300px|'n Swart nommertjie van 1964]]
[[Lêer:Anneke_Grönloh_1964_Eurovision_dress.jpg|duimnael|300px|'n Swart nommertjie van 1964]]
'n '''Swart nommertjie''' ('''Little Black Dress''') is 'n klein swart aand- of skemerkelkrok, eenvoudig gesny en dikwels baie kort. Mode-historici skryf die oorsprong van die klein swart rok aan die 1920's ontwerpe van [[Coco Chanel]] en Jean Patou.<ref>Steele, Valerie (1988).</ref> Dit is bedoel om 'n langdurige, veelsydige, bekostigbare, toeganklike styl te wees wat op die wydste mark moontlik gerig word in 'n neutrale kleur.<ref>styledotcom (2010-08-19).</ref><ref>[http://www.mirror.co.uk/celebs/news/2010/04/15/katy-perry-looks-stunning-in-slinky-lbd-115875-22187069/ "Katy Perry looks stunning in slinky LBD"].</ref><ref>[http://www.niu.edu/PubAffairs/RELEASES/2007/feb/blackdress.shtml ''"Women’s History Month kicks off in ‘Little Black Dress’ style"'', Northern Illinois University]</ref>
'n '''Swart nommertjie''' ('''Little Black Dress''') is 'n klein swart aand- of skemerkelkrok, eenvoudig gesny en dikwels baie kort. Mode-historici skryf die oorsprong van die klein swart rok toe aan die 1920's-ontwerpe van [[Coco Chanel]] en Jean Patou.<ref>Steele, Valerie (1988).</ref> Dit is bedoel om 'n langdurige, veelsydige, bekostigbare, toeganklike styl te wees wat op die wydste mark moontlik gerig is in 'n neutrale kleur.<ref>styledotcom (2010-08-19).</ref><ref>[http://www.mirror.co.uk/celebs/news/2010/04/15/katy-perry-looks-stunning-in-slinky-lbd-115875-22187069/ "Katy Perry looks stunning in slinky LBD"].</ref><ref>[http://www.niu.edu/PubAffairs/RELEASES/2007/feb/blackdress.shtml ''"Women’s History Month kicks off in ‘Little Black Dress’ style"'', Northern Illinois University]</ref>


Die "klein swart nommertjie" word as noodsaaklik beskou in 'n volledige [[Klere|klerekas]] deur baie vroue en modewaarnemers, wat glo dat dit 'n "reël van die mode" is dat elke vrou haar eie eenvoudige, elegante swart rok op of af kan aantrek, afhangende van die geleentheid: byvoorbeeld, gedra met 'n baadjie en pompskoene vir die besigheidsdag of met meer versierde juweliersware en bykomstighede vir die aand.
Die "klein swart nommertjie" word as noodsaaklik beskou in 'n volledige [[Klere|klerekas]] deur baie vroue en modewaarnemers, wat glo dat dit 'n "reël van die mode" is dat elke vrou haar eie eenvoudige, elegante swart rok op of af kan aantrek, afhangende van die geleentheid: byvoorbeeld, gedra met 'n baadjie en pompskoene vir die besigheidsdag of met meer versierde juweliersware en bykomstighede vir die aand.

Wysiging soos op 21:12, 26 September 2016

'n Swart nommertjie van 1964

'n Swart nommertjie (Little Black Dress) is 'n klein swart aand- of skemerkelkrok, eenvoudig gesny en dikwels baie kort. Mode-historici skryf die oorsprong van die klein swart rok toe aan die 1920's-ontwerpe van Coco Chanel en Jean Patou.[1] Dit is bedoel om 'n langdurige, veelsydige, bekostigbare, toeganklike styl te wees wat op die wydste mark moontlik gerig is in 'n neutrale kleur.[2][3][4]

Die "klein swart nommertjie" word as noodsaaklik beskou in 'n volledige klerekas deur baie vroue en modewaarnemers, wat glo dat dit 'n "reël van die mode" is dat elke vrou haar eie eenvoudige, elegante swart rok op of af kan aantrek, afhangende van die geleentheid: byvoorbeeld, gedra met 'n baadjie en pompskoene vir die besigheidsdag of met meer versierde juweliersware en bykomstighede vir die aand.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.