Gaan na inhoud

Rosengarten

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Die Rosengarten-massief, met die pieke Tscheiner Spitze (2810 m, links) en Rotwand (2806 m, regs)
Die ses Vajolet-torings, 'n rotsformasie in die sentrale gedeelte van die Rosengarten-massief, geleë in die Val de Fassa

Die Rosengarten (Italiaans: Catinaccio, Ladinies: Ciadenac) is 'n bergmassief wat deel uitmaak van die Dolomiete, 'n berggroep in die noorde van Italië, geleë tussen die Tierser- en Eggen-vallei in Suid-Tirol en die Fassa-vallei (Val de Fassa) in Trentino. Die massief, wat in die Natuurpark Schlern-Rosengarten (Italiaans: Parco naturale dello Sciliar-Catinaccio) geleë is, staan bekend vir sy rooskleurige voorkoms wat met die laaste sonstrale voor sononder tot die sogenaamde Alpegloei (Ladinies: enrosadira) lei.[1]

Verwysings