Gaan na inhoud

Yasuhiro Nakasone: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Yasuhiro Nakasone cropped 1 Yasuhiro Nakasone 19821127.jpg|duimnael]]
[[Lêer:Yasuhiro Nakasone cropped 1 Yasuhiro Nakasone 19821127.jpg|duimnael]]
'''Yasuhiro Nakasone''' (中曽根 康弘 ''Nakasone Yasuhiro'', [[27 Mei]] [[1918]] - [[29 November]] [[2019]]) was 'n Japanse politikus wat van 1982 tot 1987 as premier van [[Japan]] en president van die Liberale Demokratiese Party gedien het. Hy was langer as 50 jaar lid van die Huis van Verteenwoordigers. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die privatisering van ondernemings in staatsbesit deurgedring het, en dat hy die Japannese nasionalisme tydens en na sy termyn as premier help herleef het. Hy het op 27 Mei 2018 100 geword en was die oudste lewende voormalige staatsleier ten tyde van sy dood in 2019.

== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn}}

{{Normdata}}
[[Kategorie:Geboortes in 1918]]
[[Kategorie:Geboortes in 1918]]
[[Kategorie:Sterftes in 2019]]
[[Kategorie:Sterftes in 2019]]

Wysiging soos op 08:11, 29 November 2019

Yasuhiro Nakasone (中曽根 康弘 Nakasone Yasuhiro, 27 Mei 1918 - 29 November 2019) was 'n Japanse politikus wat van 1982 tot 1987 as premier van Japan en president van die Liberale Demokratiese Party gedien het. Hy was langer as 50 jaar lid van die Huis van Verteenwoordigers. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die privatisering van ondernemings in staatsbesit deurgedring het, en dat hy die Japannese nasionalisme tydens en na sy termyn as premier help herleef het. Hy het op 27 Mei 2018 100 geword en was die oudste lewende voormalige staatsleier ten tyde van sy dood in 2019.

Eksterne skakels